Daily Archives: January 3, 2020

Nog ‘n dag, nog ‘n skool brand

Suid-Afrika is twee dae in 2020 en die eerste skool brand.   Die Tokelo High School in die Vaaldriehoek het vier klaskamers verloor weens brandstigting.  Panyaza Lesufi, die LUK van Onderwys…

Nuusflitse

Ekstra dag van niksdoen Die sukkelende ekonomie van die land gaan in 2020 ‘n ekstra werksdag verloor. Die sogenaamde nasionale Vrouedag val op 9 Augustus 2020, en so word 10…

Kraamverlof kry ’n stertjie

Die regering se nuwe wetgewing is volgens opvoedkundiges ’n manier om die bevolkingsgroei nog verder te stimuleer. Ingevolge die nuwe bepaling, is die vaders van ’n nuwe boorling, en moeders…

Water projek verkwis miljarde Rand

Dit is nou reeds vyf jaar sedert die groot water projek vir die Bosveld gebied begin is om water t voorsien aan sowat 50 klein dorpies waar swartmense woon. Na…

Nog ’n 14-jarige word ma

Op Kersdag het ’n 14 jarige in Kaapstad geboorte geskenk aan ’n baba, en nou het ’n 14 jarige ook in Natal ’n ma geword. Sy is een van die…

Kaapstad vlugtelinge krisis nou ernstig

Die situasie met die vreemdelinge by die Greenmarket Plein in Kaapstad het nou ’n ernstiger wending geneem nadat onderlinge geskille tot geweld gelei het. Die vlugtelinge wat aanvanklik as ’n…

Oorlog bars uit in Melville

’n klein oorlog het losgebars in die spog deel Melville, Johannesburg, wat die polisie op ’n jagtog gesit het om die roekelose skieters op te spoor. Die polisie het glo…

Die nare tradisie van Hillbrow

Wat deur volksvreemdes as ’n beroemde tradisie van Hillbrow bestempel word, is in die oe van beskaafde mense ’n nare gewoonte. Hillbrow gedenk sedert 1990 die sogenaamde einde van apartheid,…

Pompeo se besoek aan Oekraïne uitgestel

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het sy besoek aan die Oekraïne uitgestel tot ’n later datum weens die onluste in Irak. Die minister het gesê hy het…

Indië hervat ruimtenavorsing program

Indië het goedkeuring gegee om ’n derde lansering van ’n ruimte missiel uit te voer nadat die vorige poging misluk het om suksesvol op die maan te land. Die Indiese…

Gepeupel wyk van VSA ambassade

Kort nadat die Amerikaanse regering aangekondig het dat hy 750 soldate na Irak stuur om sy burgerlikes en ambassade personeel te beskerm, het die pro-regering protesteerders wegbeweeg van die ambassade….

Oostenryk form koalisie regering

Die konserwatiewe Volksparty in Oostenryk het ’n koalisie ooreenkoms aangegaan met die linkse Groenparty wat nou die amptelike regering van die land sal vorm. Die media in Oostenryk het die…

VN diep bekommerd oor Noord-Korea

Die Sekretaris-Generaal van die Verenigde Nasies,  Antonio Guterres, het sy kommer uitgespreek oor leier van Noord-Korea se aankondiging om voort te gaan met kernwapen ontwikkeling. Hy sê die VN is…

Taiwan verwerp HK-Model van Sjina

Die president van Taiwan het die Sjinese aanbod om die Hong Kong model ook op haar land van toepassing te maak, skerp veroordeel en in totaliteit verwerp. Sy het in…

VSA laat Irak protesteerders steier

Die militante protesteerders wat op onbehoorlike wyse by die Amerikaanse ambassade in Baghdad saamgedrom het, is vinnig uitmekaargejaag toe VSA veiligheidsmagte hulle met ’n “reënbui” traangas bestook het. Die optrede…