Daily Archives: January 2, 2020

Ramaphosa se 2020 droom

Die ANC president het in sy nuwejaarsboodskap ʼn paar waarhede vasgepen.  Volgens hom was dit die jaar waarin hulle hul donkerste magte van hul natuur beleef het.  Dit is naamlik…

Druiweboere presteer steeds beter

Sedert die jare 1980 het die totale uitvoer van tafeldruiwe sowat vyf keer verdubbel, en staan die uitvoere tans op net minder as 60 miljoen kassies wat elk 4,5 kg…

Niks sal verander

Die jaar 2019 het verbygegaan en dit het meer as sy kwota slegte dinge gelewer, en nou staan ons binne in 2020 waar baie vol verwagtinge is van goeie dinge…

Koning Dawid, wat sou jy doen sonder Genade?

Luister ons na dit wat ons verder in die Woord oor die mense hoor – na Abraham – alles is net genade – Isak – Jakob – sy seuns, in…

Diewe verantwoordelik vir pyplyn skade

Transnet het die blaam op diewe geplaas wat gepoog het om gedeeltes van die brandstof pyplyn tussen Durban en Johannesburg te steel. Dit het tot gevolg gehad dat ’n brand…

Wapen-amnestie tyd word kort

Honderde wapens en duisende rondtes ammunisie is by die owerhede ingehandig terwyl die tyd van amnestie besig is om kort te word. Terwyl Afrikaners hul vuurwapens probeer behou deur betyds…

Brandende vlamme met verskil

Terwyl Australiese brandbestryders nou reeds hulle derde maand van stryd teen die vlamme voer wat op 260 verskillende plekke woed, is daar elders in die wereld ook ander vlamme wat…

Militêre deskundiges bevraagteken Russe

Militêre deskundiges in Europa en die VSA het hulle bedenkinge uitgespreek oor die nuwe hipersoniese missiel wat deur die Russe ontwikkel is. Volgens die aankondigings wat president Vladimir Poetin van…

Noord-Korea ontwikkel nuwe wapen

Kim Jong Un, die leier in Noord-Korea, het in ’n verklaring gesê die wêreld sal getuig van ’n nuwe strategiese wapen” wat in sy land ontwikkel word. Die kommunis het…

VSA sal Irak swaar straf

Kort nadat Amerika ’n vergeldings aanval uitgevoer het in Irak, het duisende inwoners van die land protes optogte gehou en amok gemaak by die Amerikaanse ambassade in die hoofstad Baghdad….

Irak woedend oor VSA lugaanvalle

Duisende mense van Irak het uit protes opgeruk en hulle besware geopper voor die ambassade van Amerika wat lugaanvalle uitgevoer het. Protesterendes tesame met militêre vegters het saamgedrom voor die…

Australiese brande nou vreesaanjaend

Duisende mense het hulle na die strande begeef in Australië om van die gevaarlike bosbrande te ontsnap wat mense se lewens bedreig. Die bosbrande wat nou verskeie kleiner dorpe aan…

Sjinese beloftes voor Taiwan verkiesing

Uit Beijing het nuwe beloftes na vore gekom wat Taiwan sal bevoordeel, maar kenners het hulle bedankinge oor die beloftes. Met ’n paar dae voor die presidentsverkiesing gehou word in…