Monthly Archives: January 2020

Maatskappy likwidasies neem toe

In 2019 het die likwidasies van maatskappye met 10,7% toegeneem vergeleke met 2018.  Hierdie syfers maak ekonome bekommerd en die vinger word na die regering gewys vir die toename. Finansiële…

Vergoedingskommissaris in die rooi

Die Vergoedingskommissaris Fonds het sedert Oktober 2019 nie al hul verpligtinge teenoor dokters en terapeute nagekom nie.  Dit was vir behandeling van werkers wat beserings aan diens opgedoen het.  Die…

Virus eis talle lewens Donderdag

Die nuwe korona virus wat in Sjina sy ontstaan het, het ’n gevaarlike vlak bereik met ’n skielike sterftesyfer van meer as 40 gevalle die afgelope Donderdag. Dit bring die…

Beurtkrag is weer hier

Die nasionale kragvoorsiener, Eskom, het al weer met beurtkrag begin wat tot Vrydagoggend 6 uur sou voortgaan. Die Fase 2 beurtkrag is sedert Donderdagmiddag van krag, en die vermoede bestaan…

OB in geding teen Trackers

Die advokaat en Openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is weer in ’n hewige geskil betrokke oor ’n verslag en haar bevindinge van die opsporings maatskappy Trackers, wat volgens haar onvoldoende resultate…

Twee gestenig tot die dood

Die polisie het minstens agt geweldenaars gearresteer wat besig was om twee broers te stenig tot die dood in Noord-Transvaal. Die vier mans en vier vroue was besig om met…

Universiteit studente se studies word belemmer

Die Mafeking kampus van die Noord-Wes Universiteit is sedert Maandag gesluit weens studente onluste wat deur die studente vakbond aangestook word. ’n Woordvoerder van NWU, Louis Jacobs, het bevestig dat…

Werkskaarste aan die toeneem

Met slegs 42% van die mense wat kan werk in Suid-Afrika, beskik oor ’n werk, en die res maak gebruik van staatshulp en oneerlike manier van verkryging van ’n inkomste….

Vreemde ontdekking van son oppervlakte

Die beelde van die son se oppervlakte is moontlik gemaak met die wêreld se grootste sonne-teleskoop wat wys dat die oppervlakte die voorkoms het van “selle” so groot soos die…

VSA ontdek smokkel tonnel

Die Amerikaanse owerheid het bekendgemaak dat ’n tonnel, waardeur bendes hulle goedere na die VSA smokkel, ontdek is. Die tonnel wat tussen Meksiko en Amerika gegrawe is, is klaarblyklik reds…

Derduisende Franse regoor Frankryk in protes

Duisende en nogmaals duisende Franse werkers uit talle beroepsrigtings het met hernuwe protes optogte deur die strate van groot stede en dorpe begin uit ontevredenheid met President Emmanuel macron se…

VN besef korona virus word wereld krisis

Die Verenigde Nasies se afdeling, die Wereld Gesondheid Organisasie, het kennis geneem van die buitelandse regerings wat nou hulle burgers uit Sjina neem deur vliegtuie te stuur wat die pas…

EU parlement gee goedkeuring vir Brexit

Die Europese Parlement het Woensdagmiddag sy finale goedkeuring gegee vir die ooreenkoms tussen die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie. Daarmee is die skeiding met die Britte ’n voldonge feit,…

President tree toe tot Slowenië krisis

Die president van Slowenië het aangekondig dat hy vroeg in Februarie formele gesprekke gaan voer met die parlementêre politici van die verskillende partye om ’n volhoubare politieke oplossing te vind…

Virus plunder Sjinese ekonomie

Die nuwe korona virus is besig om sy tol te eis in Sjina, en die jongste verslag toon dat die ekonomie so drasties gedaal het dat dit nou ’n groeikoers…

Universiteite en die nuwe SA

Die 2020 akademiese jaar het nog nie begin nie en reeds is studente besig om amok te maak. Die SA Studente Unie het ‘n beroep gedoen op studente om alle…

Kommandowurm word oral verwag

Na die mildelike reëns wat in groot dele van die land verligting gebring het, het kommer ontstaan oor die moontlikheid dat herfs-kommandowurm nou op veral mielieboere se oeste kan toesak….

Ramaphosa se twee-stoel sitplek

President Cyril Ramaphosa verkeer in ’n onbenydenswaardige posisie en die ekonomiese gemors waarin die land verkeer is die hoofrede daarvoor. Aan die een kant van sy dilemma is dit die…

Moody’s wag vir Tito se begroting

Gedurende die afgelope weke kon Moody’s Graderingsagentskap niks vind om Suid-Afrika se benarde posisie te laat beter lyk nie. Die gebeure rondom die SAL fiasko het niks goeds opgelewer wat…

Kan Zuma weghardloop en wegkruip?

Die voormalige president van die ANC regering, Jacob Zuma, beskik oor die vermoë om telkens weg te kom met allerlei verskonings, waarvan die jongste is om seker te maak dat…

Ramaphosa gebruik weerligafleiers

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het in sy rede tydens ’n Afrika Konferensie die geleentheid gebruik om sy land se ernstige probleme te verdoesel deur die belangrikheid van eenheid…

Lekgotla bly net ’n gepraat

Die regering van president Cyril Ramaphosa het die kabinetslede opgeroep tot ’n “lekgotla” byeenkoms om ’n aantal onderwerpe te bespreek en besluite te neem wat tot uitvoer gebring moet word….

CA reageer oor Grond-onteiening sonder vergoeding

’n Beginsel-begronde beswaar As Christenvolk is ons enigste vertrekpunt die Woord en soewereine gesag van God, as gesaghebbend en normatief vir álle lewensterreine, ons interaksie met ander mense of volke…

Toyota sluit aanlegte in Sjina

Die Toyota Motor Korporasie het besluit om sy verskillende vervaardigers aanlegte in Sjina te sluit weens die gevaar van korona virus verspreiding. Die vervaardiger sê in ’n verklaring dat die…

Duitse hof beslis teen Noord-Korea

Die Hooggeregshof het in Berlyn, Duitsland beslis dat die hostel op die perseel van die Noord-Koreaanse ambassade onverwyld gesluit moet word. Die hof het bevind dat die hostel en die…

Korona virus laat Sjinese ekonomie steier

Met sowat 140 sterftes wat reeds aangeteken is, en bykans 5,000 gevalle van infeksie, is Sjinese se daaglikse roetine omvêrgewerp. Verslae van die media en opmerkings van individuele persone in…

Puigdemont wil referendum koste terugbetaal

Die voormalige politieke leier in die Spaanse deelstaat Katalonië, Carles Puigdemont, het ’n beroep gedoen op ondersteuners wat onafhanklikheid van Katalonië voorstaan, finansieel moet bydrae om die skuldlas van die…

Iran kan onttrek uit kernverdrag

’n Paneel van parlementslede in Iran het gevra dat die parlement debat voer oor die moontlikheid om die land te laat onttrek uit die huidige kernkrag ooreenkoms. Die parlementslede het…

Ierland en Noord-Ierland kan herenig

Die verdeeldheid tussen Ierland en Noord-Ierland kan moontlik beëindig word in die komende maande, en die Ierse nasionalis, Sinn Fein, sê haar party sal sy steun terughou van die regering….

SAL kry toe geld

Die Ontwikkelings Bank van SA het SAL in kennis gestel dat hy R3,5 miljard aan die entiteit sal leen.  R2 miljard sal onmiddellik beskikbaar wees. Die Ontwikkelings Bank n staatbeheerde…

Polisie konfiskeer vervalste goedere

Voordat die polisiebeamptes kon begin om die voertuig te deursoek by ’n padblokkade in Natal, het die bestuurder uitgespring en weggehardloop om tussen die struike van ’n beboste gebied te…

Wes-Kaap damvlakke styg

Die verskillende damme in die Wes-Kaap wat water aan die moederstad voorsien, het tot hoër vlakke gesyg danksy die onverwagse reën wat die streek te beurt geval het. Al die…

Weermag onttrek uit Vaaldam skoonmaak projek

Na 15 maande van weermaglede se betrokkenheid om die Vaaldam skoon te kry en die pompstasies weer te laat funksioneer, onttrek die soldate in opdrag van die regering. Alhoewel ’n…

Tembisa moet meer personeel kry

Die SA Menseregte Kommissie sê die Tembisa Hospitaal in Gauteng benodig dringend meer personeel nadat nog 10 babas in die inrigting dood is. Die babas wat in die hospitaal gebore…

Noordwes Universiteit gesluit

Die Mafeking kampus van die Noordwes Universiteit is gesluit weens die gewelddadige verset aksies van studente wat weereens ontevrede is oor die besluite. Senior studente en kampus personeel sê die…

Busisiwe Mkhwebane se dae getel as OB?

Dit wil lyk of die Openbare Beskermer self te min beskerming het om nie ontslaan te word uit haar pos nie. Die amptelike opposisie in die parlement het glo verklaar…

Bolivië kiesers in groeiende verset

Uit La Paz, die hoofstad van Bolivie word berig dat kiesers in groeiende verset is teen die aankondiging van die waarnemende leier, Jeanine Anez, wat haarself verkiesbaar stel in die…

Korona virus versprei dramaties

Die gevreesde nuwe Korona virus versprei teen geweldige snel tempo en het die dodetal reeds verby die 100 tal laat styg terwyl die gevalle van infeksie meer as 4,500 aangemelde…

Iran wil burgerlike satelliete lanseer

Die regering van Iran is besig met voorbereidings om burgerlike satelliete te lanseer nadat verskeie vorige pogings misluk het. In reaksie op die beplande lanserings het die VSA die regering…

VSA ambassade in Irak aangeval

Amerikaanse veiligheid bronne sê minstens vyf vuurpyle is afgevuur by die Baghdad Groen Sone en die Eerste Minister,  Adel Abdul-Mahdi, het waarskuwings gerig dat dit ernstige nagevolge vir sy land…

Wêreld Nuusflitse

Kroasië ’n Helikopter van Kroasië se weermag het Maandagmiddag in die Adriatiese See neergestort en een van die twee lede aan boord is gedood, maar onbevestigde berigte lui dat meer…

Slowenië hou vervroegde verkiesing

Die Eerste Minister van Slowenië, Marjan Sarec, het onverwags aangekondig dat hy sy bedanking ingedien het en ’n vervroegde algemene verkiesing uitgeroep het. Die Eerste Minister regeer die land met…

Trump vredesplan word verwerp

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die afgelope naweek aangekondig dat hy ’n plan vir volhoubare vrede tussen Israel en Palestina asook die hele Midde Ooste het wat Maandag bekendgemaak…

Adv. Jurg Prinsloo kap ANC oor grond onteiening

Die leier van die Afrikaner Selfbeskikking Party het sterk tevelde getrek teen die ANC oor die regering se koers met grond onteiening. Die skokkende onthulling is in die afgelope naweek…

Wie sal regeer?

Dit is duidelik dat Suid-Afrika op finansiële gebied so broos geword het, dat algehele armoede, met die uitsondering van ’n klompie rykstes, gaan lei tot die noodwendige verandering in regeerders….

Uit my Kuierkombuis

Na die Desember vakansie is die koekie- en beskuitblikke nou behoorlik leeg!  Vandag gaan ons ‘n heerlike growwe beskuit bak wat vroegoggend saam met die eerste beker koffie of …………

Likwidasie van Oakbay weer op tafel

Die Tegeta Exploration en Resources het weer ’n aansoek om likwidasie van die Gupta maatskappy, Oakbay Investments opgestel. Die Tegeta instansie is op jag na die R402 lening deur die…

Eise vir mediese nalatigheid styg

Eise van pasiënte wat ingestel word weens mediese nalatigheid van die staat se instellings, het dramaties gestyg en beklemtoon die uitermatige swak mediese dienste in die gesondheidsdienste. Gedurende die afgelope…

SA se “R2 miljoen plus” beroepe

Die hoof beamptes in finansiële sektore, finansiële direkteure en hoofde van Menslike Hulpbronne is onder die mees hoogbesoldigde beroepe wat in SA van toepassing is. In die nuutste verslag van…

SAL krisis word ANC nagmerrie

Die mededinging om die SAL verniet te kry, sal nou begin, wat die swakste staatsbeheerde entiteit het nou letterlik geen waarde nie. Die regering se onvermoë om sy belofte na…