Kiesers steun Japanese premier

Shinzo Abe

Die Japanese Eerste Minister, Shinzo Abe, wat die eerste premier is in Japan wat met ’n vergrote meerderheid die opvolg verkiesing gewen het, en nou kry hy onverwagte sterker steun.

Die Eerste Minister, wat nou in sy derde termyn van dienslewering is, word volgens ’n wye meningspeiling gevra om tot aan die einde van sy termyn in 2021 te bly regeer.

Sowat 60% van die deelnemers aan die peiling sê die premier moet tot aan die einde van sy termyn regeer.

Een uit elke vyf kiesers meen egter hy behoort langer as sy huidige termyn diens te doen as premier, wat ’n rekord is oor enige voorgangers.

Politieke ontleders reken die peiling bevat die moontlikheid dat die premier ’n blits verkiesing kan hou in 2020 en daarmee sy termyn as dienende Eerste Minister verder verleng.