Kers fenomeen

Dit is tragies om ons volk se mentaliteit en lewens uitkyk waar te neem tydens die afgelope Kerstyd.  Winkels word oorstroom en geskenke word uitgedeel op Kersdag asof daar geen tekort is aan geld nie. Dus het die Jood en geldmag geslaag om kersfees te kommersialiseer want geen winkel of winkel kompleks het plek vir Christus nie slegs “Jingle Bells” en liggies.

Kerke beleef bykans ʼn toestroming van volksgenote wat eredienste bywoon op Kersdag. Gesinne word veral opgemerk waar ouers en kinders en naby familie kersdienste bywoon.  Vier dae later – die laaste Sondag van 2019 is kerke bykans leeg. ‘n Kerk in Verwoerdburg wat op 25 Desember bykans oorvol was het op 29 Desember 2019 slegs 100 besoekers gehad. Het ons ʼn bygelowige volk geword? Gedenk ons die geboorte van Christus uit gewoonte of om ons gewete te sus?  Die antwoord sal elke volksgenoot egter self moet beantwoord.  Wie bluf ons?  Ons grootouers of familie?  Ons moet onthou dat God nie slaap nie, meer nog dat Hy nie met Hom laat spot nie.  Kan ons die toestand van die land anders verklaar as dat ons ʼn ongelowige volk geword het?

Ek vra.

VDM