Daily Archives: December 30, 2019

Reuse Eskom uitdagings vir hoof

Andre de Ruyter het ses dae vroeër met sy pligte as Hoof Uitvoerende Beampte van Eskom begin deur elk van die kragsentrales te besoek om hom te vergewis van die…

Inisiasie kultuur eis lewens

Verskeie instansie het nou ernstige beswaar aangeteken oor die swartmense se inisiasie kultuur wat reeds talle lewens die jaar geëis het. Minstens 25 jong seuns het die afgelope jaar omgekom…

Justisie Departement beamptes aangekeer

Beamptes van die Departement van Justisie en Grondwet Sake het in die Zastron Landdroshof van die vrystaat verskyn op aanklag van bedrog. ’n Voormalige bestuurder in die howe, ene Desmond…

Motor rubriek – Ford Kuga 2.0T AWD ST LINE

Die Ford Kuga mag wel op hierdie stadium tot ‘n mate omstrede wees maar dit het nog nie sy gewildheid verloor nie en Ford is besig om daarop voort te…

Vicky Momberg vrygelaat

Ingevolge die ANC president se besluit om sowat 14,000 mense uit tronke vry te laat, het die “vergunning” ook Vicky Momberg te beurt geval. Vicky is daarvoor bekend dat sy…

Boere trap veediewe vas

Die polisie het laat opgedaag, maar die boere nie, en daarom kon veediewe in die Vrystaat vasgetrek word en kon die polisie ’n trop skape terugkry. Die polisie kon daarin…

Gupta-stryd duur voort

Die Departement van Binnelandse Sake het die aansoek vir hernuwing van paspoorte van die Guptas geweier, en daarmee nog ’n fase begin om die omstrede figure vas te trek. Die…

Geboortes en nog geboortes

Op Kersdag het Wes Kaapse hospitale bontgestaan om al die verwagtende vroue te versorg wat een na die ander geboorte geskenk het. Minstens 91 geboortes is die dag aangemeld, waarvan…

Indië in rep en roer oor wetgewing

Die Indiese Eerste Minister, Narendra Modi, het ’n dringende vergadering met sy kabinetslede belê om die enorme protesaksie van die bevolking te bespreek. Die Modi-regering word hewig gekritiseer vir ’n…

Nuusflitse

N2 naby Durban val uitmekaar Sanral word gekritiseer weens die swak toestand van die N1 suid van Durban.  Slordige- en swak herstelwerk is van die redes vir die agteruitgang van…

Balkan lande vergader oor vrye bewing

Minstens vier leiers uit verskillende Balkan lande het die afgelope week vergader om die vrye beweging van werkers tussen die lande te bespreek. Die doel van die maatreël wat hulle…

Trump nooi Johnson na Wit Huis

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het kort na afloop van die verkiesing in Brittanje, ’n uitnodiging gerig tot premier Johnson om besoek te bring aan die VSA. Die Wit Huis…

Kim Jong-Un vergader met militariste

Die leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un, het ’n belangrike vergadering belê met die topstruktuur van die Weermag om bespreking te voer oor hoe die land se militêre vermoë uitgebrei kan…

Buurlande vergader oor Noord Korea

Die moontlikheid van hernude konflik tussen Pyongyang en Washington hang aan ’n draadjie, en daarom het Sjina, Japan en Suid-Korea vergader om die situasie te bespreek. Groeiende kommer bestaan dat…