ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 23, 2019

Fort Hare stort inmekaar

Wat het verkeerd gegaan dat Fort Hare Universiteit inmkaar geval het, en waarom swyg die media so lank oor die ware feite?. Dit is die vrae wat tans in die…

Brics Bank leen Eskom geld

Die bankrot kragvoorsiener het ’n lening bekom by die Brics Bank wat deur vyf moondhede van die wêreld gedra word, waarvan Suid-Afrika een is. Eskom het ’n lening bekom van…

Nog meer uitgebrande treine

Die metro treindiens het nog ’n terugslag gekry toe ’n brand in sy Braamfontein gebied nog treinwaens verwoes het. Lillian Mofokeng, die woordvoerder in Braamfontein sê die waens was nie…

Motor rubriek – Mini Cooper 3-Door hatch Steptronic

Soos in die verlede, was en is die Mini nog steeds een van die gewildste motors op die pad. Oud en jonk hou daarvan en ook nie sonder rede nie….

Reserwebank slaan handelsbanke

Die SA Reserwebank het vyf van die land se handelsbanke beboet, waarvan Standard Bank een is, en beveel is om herstel maatreëls in te stel. Die banke is as ondoeltreffend…

Naval Island gesluit

Die gewilde vakansie bestemming in Richardsbaai, Naval Island , is gesluit met onmiddelike effek.  Transnet het die besluit geneem weens onwettige storting, onwelvoeglike gedrag en die onbehoorlike gebruik van die…

Franse hommeltuie teen Islam-ekstremiste

Die Franse Weermag gaan gebruik maak van gewapende hommeltuie in die Sahel streek in Afrika as deel van sy 7-jaar stryd teen verskillende groepe Islamitiese ekstremiste. Die Franse president, Emmanuel…

Demokrate wil Senaat stemming vertraag

Die Amerikaanse Demokratiese Party wil die stemming in die Senaat vertraag en voer bedenklike redes aan vir die besluit aangesien hulle in die Huis van Verteenwoordigers reeds geslaag het om…

Twee lande kry gas-ooreenkoms

Rusland, die Oekraïne en die Europese Kommissie het na ’n maraton vergadering, ’n ooreenkoms in beginsel bereik met ’n nuwe gas-ooreenkoms wat na 1 Januarie 2020 van krag sal word….

Johnson wil Brexit vinnig eindig

Die Britse parlement het sy stemming gehou oor Eerste Minister Boris Johnson se Brexit ooreenkoms om die uittrede uit die Europese Unie te verhaas. Johnson is vasbeslote om sy onderneming…

Brasilië: Satelliet moniteer Amasone

’n Satelliet wat gesamentlik deur Sjina en Brasilië ontwikkel is, en gelanseer is, sal vanuit die ruimte waarnemings doen oor die hele Amasone gebied in Brasilië. Die satelliet is glo…

Rookmaskers uitverkoop weens Australiese bosbrande

Die rookwolke wat oor die Australiese stad Sydney hang, het inwoners verplig om rookmaskers te dra, maar die stad se voorraad is reeds uitverkoop en moes reëlings getref word vir…

Vreemde gesprek tussen VSA en Iran

Die Verenigde State se ambassadeur in die Verenigde Nasies, Kelly Craft, het ’n vreemde, en rare gesprek gevoer met haar eweknie van Iran tydens die afgelope sitting van die Veiligheidsraad….

rolex replicas for sale