ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 19, 2019

Perspektief: Terugblik 2019 en wat dit voorspel vir 2020

Die jaar 2019 het, soos elke lewensjaar maar doen, hoogte- en laagtepunte gehad vir ons land en ons volk. Die belangrikste hoogtepunt moet sekerlik wees dat ons die voorreg het…

Ramaphosa se “vrylating”

As gebaar van versoenings het die president van Suid Afrika  14 647 kriminele laat weet dat hy hul tronkstraf gaan opskort  en dat hulle binnekort weer op straat sal wees….

Nuusflitse

Swart vennote by SAL se reddings aksie Die regering gaan binnekort die name bekend maak van swart vennote wat betrokke sal wees saam met Les Matuson wat aangestel is as…

TLU SA oorweeg regsaksie teen Nasionale Vervolgingsgesag

TLU SA oorweeg nou regsaksie om die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) te dwing om bevredigende antwoorde te verskaf oor die vervolging van die leier van Black First Land First (BLF), Andile…

Front Nasionaal beskuldig Cyril as leuenaar

Die onderstaande verklaring is deur die leier van Front Nasionaal, adv. Jurg Prinsloo, uitgereik en word woordeliks geplaas. Suid-Afrika het nou ʼn president wat nie skroom om te lieg en…

Ondersoeke na bek-en-klouseer persele

Sowat 70 persele word as moontlike besmette gebiede van bek-en-klouseer in Verre Noord-Transvaal beskou, en word nou een na die ander deeglik ondersoek. Volgens die jongste inligting is 5 persele…

Hong Kong beleef kapitale uitvloei

Reuse bedrae het die afgelope ses maande uit die Sjinees beheerde wêreldstad gevloei, en nog is dit die einde nie. Meer as $5 miljard aan kapitaal is reeds onttrek uit…

Jong seun verrig heldedaad

’n Jong seun van 12 jaar het in Australië  ’n heldedaad verrig deur sy hond en homself te red van ’n gewisse dood in die verterende vlamme van die bosbrande….

Franse president onder druk oor pensioene

Die Franse vakbonde het weer die vervoer staking hervat en massa optogte in veral die hoofstad en ander stede ten einde president Emmanuel Macron te druk om nie die hervorming…

Sjina en Russe se “ja” teen VSA se “nee”

Die ambassadeurs van Rusland en Sjina het in die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies gevra dat die sanksies teen Noord-Korea opgehef moet word op ’n reeks verskeie artikels en voedselsoorte….

VSA Demokrate se dwaling

Terwyl die Amerikaanse kandidate vir die volgende presidentsverkiesing met elkeen se veldtog besig is, waarvan die Demokrate die grootste stryd voer teen hulle eie partygenote, is daar ook diegene wat…

Miljoene dollar se juwele gesteel

Tamara Ecclestone, the, die dogter van die voormalige Formule Een se grootbaas, Bernie Ecclestone, se juwele is deur diewe uit haar woonhuis gesteel. Nagenoeg $64 miljoen se waarde is uit…

Ryk en arm lande bots oor klimaat

Klimaatsverandering het die afgelope naweek vir veel drama gesorg toe ryk en arm lande hewig verskil het oor die befondsing wat nodig is. Die verskille was so ernstig dat die…

rolex replicas for sale