Daily Archives: December 18, 2019

NOAG VIND GENADE IN DIE OË VAN DIE HERE.

Die man en vrou word uit die paradys gedryf – nou is hulle sondaars – hulle vermeerder en word baie. Oor die mensdom – ons hoor – die boosheid van…

Kersfees 2019

Met kersfees ‘n skrale nege dae om die draai is dit ‘n goeie tyd om ‘n oomblik stil te staan en nabetragting te hou oor ons as Afrikaner volk en…

Nog ’n dom plan op tafel

Die ANC regering se Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het pas aangekondig dat sy Departement kyk na die moontlikheid om skeepsvervoer uit te bou met skepe wat deur die departement…

Ramaphosa bevry duisende tronkvoëls

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het op Geloftedag aangekondig dat duisende in tronke van Suid-Afrika  vrygelaat gaan word. Sowat 14,000 wat in tronke sit, gaan losgelaat word, maar mense…

Openbare Beskermer sink dieper

Die Openbare Beskermer se posisie versleg bykans daagliks, en die jongste bewerings kan lei tot implikasies wat nie voorsien is nie. ’n Senior by die Staats Sekuriteit Agentskap (SSA)  het…

SA soek uitlewering van Guptas

Daar is geen waarheid in die bewerings dat ’n afvaardiging van Suid-Afrika na die Emirate is en sal terugkeer met die Guptas nie. Dat die afvaardiging wel na die Verenigde…

Zim se vise-president byna vermoor

Marry Mubaiwa, die 38 jarige vrou van Zimbabwe se visepresident, word vir verskeie oortredings aangehou en het in die hof verskyn vir beweerde poging van moord op haar man. Sy…

Australiese brande steeds ernstige bedreiging

’n Poging van die Australiese brandbestryders het glo verkeerd gegaan toe ’n brand totaal buite beheer geraak het terwyl geoordeel was dat die brand geblus is. Die brand het so…

EU laat Pole uit Klimaat ooreenkoms

Die Europese Unie het Pole uit sy 2050 Klimaat Neutraliteit ooreenkoms weggelaat na ure van debatvoering en geflikflooi met drie arm lande in die oostelike deel van Europa. Volgens die…

Pole verwerp Franse aanbeveling

Die nasionalistiese regering in Pole sien ’n uiters beperkte moontlikheid vir onderhandelings met Rusland, en verwerp daarmee die Franse president se versoek. Die Poolse regering het geen erg daaraan om…

VN vra optrede teen veiligheidsmag

Die Verenigde Nasies het aanbeveel dat opgetree word teen die polisie en soldate van Chili wat onnodige geweld gebruik het teen die land se protesteerders. Die VN woordvoerder wys daarop…

Skotse premier kruis swaarde met Johnson

Die Eerste Minister van Skotland, Nicola Sturgeon, en die britse Eerste Minister het ’n ernstige verskil van mening nadat sy ’n referendum vir onafhanklikheid geweier is. Die Britse Eerste Minister,…

HK leier word moontlik vervang

Die kommunisties gesinde leier van Hong Kong, Carrie Lam, kan moontlik vervang word deur die Beijing regering na die ses maande van hewige verset in die stad deur die pro-demokrate….

Nieu Seeland soek nog twee oorledenes

Die afgelope naweek het die polisie probeer om die oorblywende twee liggame op Wit Eiland te vind, en reddingspanne is besig om na die vermiste besoekers in die see te…