ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 17, 2019

Dit is geen vryheid

Die land is in ’n ekonomiese krisis, wat selfs veel groter is as die krisis waarin Eskom, die SAL, Prasa en ander staats entiteite hulle bevind. Tesame hiermee leed Boere-Afrikaners…

TV kanaal onttrek by Rooies

Die TV kanaal eNCA het sy goed gevat en onttrek by die Malema konferensie waar slegs ’n beperkte aantal mense van die media toegelaat is. Die Rooi brigade het die…

Eskom nou professionele leuenaars

Die Eskom verklarings is so met leuens ingeklee dat geen persoon meer iets kan glo wat die staats entiteit kwytraak nie. Dit is die mening van ’n deskundige is die…

Rooies se konferensie kos miljoene Rand

Die Malema Rooi brigade het R32 miljoen spandeer om sy tweede konferensie te hou met geld wat hy sê van statutêre liggame en sy eie koffers kom. Die woordvoerder het…

OB word appel geweier

Die omstrede Openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het weer verloor in die Hooggeregshof toe regter Ronel Tolmay bevind het dat ’n ander hof nie tot die OB se redding sal kom…

Uit my Kuierkombuis

Kaneelsuiker doen net eenvoudig iets vir ons reuk en smaaksintuie!   Dit neem jou gedagtes na Ouma of Ma se kombuis,   reënerige dae ………….. of oorskietpampoen wat omskep kan word na…

Motor rubriek – Range Rover Velar

Land Rover is al vir baie dekades met ons. Inteendeel, sommige van ons was nog nie eers gebore nie, toe is dit al in oorlog situasies gebruik. Die Range Rover…

Algerië kies nuwe president

Die afgelope verkiesing in Algerië was gekenmerk deur aanhoudende protes optogte wat dikwels in geweld ontaard het. Die vreemdste is dat protesterendes het ’n verkiesing geëis, en toe dit wel…

Britse Liberale party leier sink

Die leier van die Nasionale Party in Skotland het saam met ’n aantal vurige ondersteuners gejuig toe die uitslag bekend geword het van hulle politieke aartsvyand. Met ’n juigkreet het…

Wêreldleiers reageer op Johnson oorwinning

Die verpletterende nederlaag wat die Konserwatiewe part van Brittanje oor die linkse Arbeidersparty gebring het in verlede Vrydag se verkiesing, maak wêreldwyd opslae. President Donald trump van Amerika sê die…

Sjina sê VSA skaad vertroue

Terwyl Sjina en die VSA poog om ’n billike handels ooreenkoms te bereik, het die regering in Beijing die VSA daarvan beskuldig dat hy die algemene vertroue tussen die twee…

VSA toets moderne ballistiese missiel

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het sy besorgdheid uitgespreek oor die jongste toetse wat suksesvol deur Amerika uitgevoer is met ’n moderne ballistiese missiel wat van grond-tot-lug gelanseer is. Rusland…

EU verloor belangrike lid

Die klinkende oorwinning van die Britse Konserwatiewe Party van premier Boris Johnson het die weg oopgemaak vir die beeïndiging van die Verenigde Koninkryk se lidmaatskap van die Europese Unie. Met…

Arbeidersparty se leier sal bedank

Die Britse Arbeidersparty se nederlaag in die afgelope verkiesing van verlede Donderdag is so verpletterend dat sy leier, Jeremy Corbyn, aangekondig het dat hy gaan bedank. Dit is nie duidelik…

VSA asielsoekers keer terug huis toe

Die Verenigde State van Amerika het klaarblyklik ’n uitstekende plan uitgewerk om ontslae te raak van sogenaamde asielsoekers in sy land. ’n Ooreenkoms is met Guatemala aangegaan deur die Trump…

rolex replicas for sale