Daily Archives: December 13, 2019

Johnson behaal reuse oorwinning

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, se Konserwatiewe Party het ’n klinkende oorwinning behaal teen die linkse politici en daarmee die weg gebaan om Brexit af te handel. Johnson het…

Nuusflitse

Duisende werksgeleenthede verlore Statistiek SA het pas die derde kwartaal van 2019 se syfers bekend gemaak. In vergeleke met die 2de kwartaal van 2019 het  28,000 werkers hul werk verloor. …

Walus se parool word weer oorweeg

Janusz Walus, wat reeds drie jaar gelede gekwalifiseer het vir parool, word steeds in die tronk aangehou omdat die ANC regering te bang is om die korrekte besluit te neem,…

SA het baie water

Die hele Afrika moet vir ’n toename van 100% in die voorraad van water voorsiening maak, en die spekulasie van 20% of meer, is gewoon onrealisties. Wetenskaplikes, en mense gemoeid…

Inflasiekoers daal effens

Die beweerde daling in die verbruikers inflasiekoers wat nou op sy laagste vlak in nege jaar is, word deur talle ekonomiese deskundiges in twyfel getrek. Alhoewel die daling deur sommige…

OB appelleer teen hofbeslissing

Die omstrede Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het ’n aansoek om appel ingedien na die verpletterende uitspraak van die hof oor haar verslag aangaande die Estina melkplaas skandaal waarin die Guptas…

Tornado slagoffers kry huise

Nuwe HOP huise word oorgedra aan die “slagoffers” van die tornado rampe wat weke gelede die Natalse plakkerskampe in chaos gelaat het. Talle plakkers het sonder ’n heenkome geword toe…

ANC behou kommunistiese vennoot

Die ANC het waarskynlik ’n sug van verligting gegee met die aankondiging van Blade dat hulle die regerende party steeds ondersteun – vir die oomblik. Blade Nzimande, die algemene sekretaris…

Eskom gesaboteer? Aikona!

Eskom is glo gesaboteer volgens die herhaalde media berigte waar die ANC se president, Cyril Ramaphosa, in die bres getree het vir die hopelose en bankrot kragvoorsiener. Ramaphosa het sy…

Bedrog en diefstal gaan voort

Die stroping van die land se bronne gaan voort.  In Durban is vyftien munisipale beamptes en kontrakteurs in hegtenis geneem vir bedrog en korrupsie.  ‘n Tender vir vullis verwydering van…

Belaglike kragonderbrekings

Ramaphosa het homself die afgelope tyd blootgestel vir kritiek rondom uitlatings en verduidelikings. Hy oortref homself nou deur sabotasie as rede aan te voer vir die kragonderbrekings.  Hy gaan sover …

Sabotasie – of leuens

Die Desember vakansie het maar droewig begin vir menige Suid-Afrikaners, en beurtkrag het daardie mooi gedagtes van ’n heerlike vakansie versteur. Daardie steurings is nog nie ten einde nie, en…

Brasilië president toegeeflik tot Argentinië

President Jair Bolsonaro van Brasilië het aanvanklik hom skerp uitgelaat oor die linkse president wat pas in Argentinië verkies is in plek van die konserwatiewe president Macri.  Bolsonaro het Donderdag…

Oorledenes dalk vandag bereik op Wit Eiland

Die polisie in Nieu Seeland sê die moontlikheid bestaan dat hulle vandag die Wit Eiland kan betree om die liggame van die agt mense terug te bring. Die mense is…

Britte hou asem op vir verkiesing uitslag

Miljoene Britse kiesers hou asem op vir gister se algemene verkiesing wat deurslaggewend sal wees vit die koers wat na die verkiesing ingeslaan sal word. Die aanvanklike peiling dat die…

Sydney inwoners leef in spanning

Vreesaanjaende bosbrande wat nie net die hele stad Sydney met rook en as bedek, maar ook al nader kom is besig om inwoners se spanningsvlakke te verhoog. Australië se grootste…