ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 12, 2019

SAL gaan nog geld verloor

Die SA Lugdiens gaan waarskynlik baie geld verloor weens wanbetaling en dispute deur die regering van Zimbabwe. Volgens die jongste inligting sal Zimbabwe bereid wees om slegs 5% van die…

Meer slaggate, ry versigtig!

Water wat in strate en paaie soos klein riviere stroom, is gevaarlik weens die vermeerdering van slaggate wat voertuie se bande kan beskadig. Verskeie voorvalle het reeds plaasgevind van slaggate…

Geldwa in gewapende rooftog besteel

’n Op-en-wakker  ooggetuie het gesorg vir ’n video opname met sy selfoon waar vier gewapende skurke ’n geldwa in Danville, Pretoria besteel het. Die video wat op die sosiale netwerk…

Beurtkrag weens swak vakmanskap

Die Fase 4 beurtkrag wat sedert eergister op Suid-Afrika afgeforseer is, word toegeskryf aan die swak vakmanskap met die oprigting van die Madupi kragsentrale wat aanvanklik hoog geprys is deur…

Sakelui in krisis met beurtkrag

Die sakelui van Suid-Afrika oorweeg moontlike stappe en eise teen diegene wat verantwoordelik is vir kragonderbrekings wat sakeondernemings benadeel. Voedsel in restaurante en winkels wat bederf het weens verkoelings geriewe…

Kaapstad stort rou riool in see

Cleece Robertson van die Nasionale See-redding Instituut het reeds in die verlede gewaarsku dat die drie rioolaanlegte in Kaapstad nie die toename in riool afval kan hanteer nie. Marine bewarings…

SA weermag in onwettige “soektogte”

Verskeie lede van die SA Nasionale Weermag in Zoeloeland word daarvan beskuldig dat hulle onwettige “huis ondersoeke” doen sonder polisie begeleiding. Verskeie klagtes is by die Pongola polisie stasie gelê…

Cyril storm terug na Eskom

Asof die geskree van opposisielede dat die ANC president, Cyril Ramaphosa, sy besoek aan Egipte moet kortknip, het die president gehoor gegee en teruggekeer na Suid-Afrika om met die hoofde…

Wonderkind staak studie by universiteit

Die nege-jarige Belgiese seun, Laurent Simons, wat beskou word as ’n wonderkind, het bekendgemaak dat hy sy studies staak by die Nederlandse universiteit weens ’n geskil oor datums. Die jong…

Eerste elektriese vliegtuig styg suksesvol

Dit was wel net ’n drie minute toetsvlug, maar die vliegtuig wat elektries aangedrewe is, het sy eerste oefenlopie suksesvol afgehandel. Die kommersiële elektroniese vliegtuig van Kanadese afkoms is ’n…

VSA Regter verbied muur bou

Regter David Briones het die Pentagon en die Trump administrasie verbied om $3,6 miljard van die militêre konstruksie fondse aan te wend vir die bou van die grensmuur tussen die…

Kanadese premier kry weerstand

Die Kanadese Eerste Minister, Justin Trudeau het ’n uitdaging wat moeilik oorkom sal word, en wat met flikflooi pogings misluk. Die politieke en nywerheids leiers van die deelstaat Alberta vrees…

Bougainville reik na onafhanklikheid

Die Stille Oseaan se eiland Bougainville, het met ’n oorweldigende meerderheid ten gunste van soewereine onafhanklikheid van Papua New Guinea gestem in ’n referendum. Die Referendum Kommissie het die uitslag…

Rusland en Oekraïne kry konsensus

President Volodymyr Zelenskiy van die Oekraïne en President Vladimir Poetin van Rusland het in Parys konsensus bereik en sal ’n tweede rondte samesprekings vroeg in volgende jaar hou. Die twee…

rolex replicas for sale