ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 11, 2019

Perspektief: Gelofte-lesse in 2019

Desember-duisternis – letterlik en figuurlik danksy party-politieke wanbestuur – het meeste lesers sekerlik warm onder die kraag. Gemeet aan elke dag se kwota slegste nuus, is dit maklik om moedeloos…

VERBOND VAN GENADE MET ABRAHAM.

Na die sondvloed word die aarde weer droog. Dit wat ons oor die mense hierna hoor – dit is nie baie mooi nie – hulle wil die Here nie ken…

Eskom laat mynhuise sluit

Suid-Afrika se mynhuise sluit die een na die ander omdat dit te riskant geword het om tydens beurtkrag, hulle werkers ondergronds te laat werk. Dit kos die mynhuise miljarde Rand…

Vloedskade tref plakkerskampe

Die plakkerskampe in en om Mamelodi, in die Groter Pretoria, het swaar deurgeloop onder die vloedwater wat die afgelope drie dae deur die gebied verwoesting gesaai het. Nagenoeg 720 plakkershuisies…

Die chaos word al erger

Die chaos weens die enorme kragonderbrekings en die reën wat menige huishoudings ontwrig met oorstromings, het nie net in plakkerskampe chaos veroorsaak nie. In Pretoria het groot dele van die…

Prasa stort ook in duie

Na SAL onder administrasie geplaas is het die regering aangekondig dat Prasa dieselfde paadjie loop.  Prasa se interim raad is ontbind deur die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula. Bongisizwe Mpondo…

Krag onderbrekings tot 2022?

Eskom het die “goeie” nuus bekend gemaak dat die land nog vir twee jaar gebuk sal gaan onder kragonderbrekings.  Die rede is dat die kragstasies nie die afgelope twee dekades…

Vulkaan uitbarsting eis talle lewens

Die polisie in Nieu Seeland sê hulle het nie verwag om enige oorlewendes te vind nadat ’n vulkaan uitbarsting die dood van minstens vyf mense veroorsaak het nie. Meer as…

Oekraïne vrees ooreenkoms met Rusland

Duisende patriotiese kiesers in die Oekraïne het in die hoofstad Kiev aan ’n optog deelgeneem om ’n boodskap aan die president te stuur wat met Rusland onderhandel oor ’n vredesooreenkoms…

Finse vrou wêreld se jongste premier

Sanna Marin, wie se politieke party die grootste is in die koalisie regering wat bestaan uit vyf partye, is Finland se jongste vroulike Eerste Minister wat ooit regeer het, en…

“Ons bou die muur”

Nadat ’n Amerikaanse regter beveel het dat die veel besproke muur tussen die VSA en Meksiko op ’n bepaalde plek gestaak moet word, het mense van die omgewing ongestoord voortgegaan…

Brand in New Delhi eis talle lewens

Minstens 43 mense het omgekom in ’n brand by ’n fabriek in New Delhi, die hoofstad van Indië, waar werkers in die boonste verdiepings geslaap het. Die fabriek waar handsakke…

Noord-Korea weier dialoog met VSA

 Noord-Korea se ambassadeur in die Verenigde Nasies het gesê die dialoog met Amerika oor beeïndiging van kernwapen ontwikkeling is af van die onderhandelingstafel. Die ambassadeur het dit duidelik gemaak dat…

Duisende kinders sterf van masels

Meer as 10 miljoen mense was in 2018 besmet van masels, waarvan die grootste aantal kinders was, en masels het in talle lande uitgebreek wat bewys lewer dat die doeltreffende…

Duitsers kopsku vir spoedbeperkings

Te midde van die omgewingsbewuste agentskappe in Duitsland wat eis dat spoedbeperkings ingestel moet word om besoedeling te verminder, wil die deursnee motoris nie toelaat dat spoedbeperkings ingestel word nie….

rolex replicas for sale