Daily Archives: December 9, 2019

Zuma is in Kuba

Jacob Zuma is na berig word, opgeneem in ʼn Kubaanse mediese fakulteit. Die rede vir sy opname is nie bekend nie maar gerugte is dat hy poog om sy vervolging…

Bongo moet trap, Ace ontevrede

Die ANC se sogenaamde “integriteit kommissie” het aanbeveel dat die omstrede parlementslid, Bongani Bongo uit alle strukture van die ANC moet verdwyn. Die komitee het sy versoek gerig tot die…

SAL stel sake redding praktisyn aan

Die Raad van Direkteure van die bankrot SA Lugdiens het ’n sake redding praktisyn aangestel, het die maatskappy die afgelope naweek bekendgemaak. Les Matuson is aangestel met die verstandhouding dat…

Wes-Transvaalse gesondheid hoof afgedank

Thabo Lekalakala‚ die hoof van Departement Gesondheidsdienste in die Wes-Transvaal, is afgedank en het reeds ’n blits verskyning in die hof gehad. Lekalakala word daarvan beskuldig dat hy by ’n…

Die meerderheid wil regeer

Die meerderheid regeer, want dit is demokraties, al is die meerderheid opsigtelik uiters onbekwaam en dikwels onbevoeg om te regeer. Dit is die mening van ’n deskundige op ekonomiese gebied…

Krieket SA is soos Eskom

Sodra onkundiges die baas van ’n instelling word, val alles plat om moeilik weer opgehef te word na die vlak waar dit voorheen was. Dit is die mening van ’n…

Eskom dommigheid kos miljoene Rand

Die dom optrede van Eskom werkers om nie maatreëls in te bou wat verseker dat die steenkoolvoorraad natreën nie, kos Suid-Afrika miljoene Rand weens beurtkrag. Die bankrot kragvoorsiener se hopelose…

Meksiko-VSA kry konsenus oor dwelmbase

Die president van Meksiko, Andres Manuel Lopez Obrador, sê hy en ander senior regeringslui het ’n uitstekende en vrugbare vergadering gehad met die Amerikaanse Prokureur-Generaal, William Barr. William Barr het…

Kiesers steun Japanese premier

Die Japanese Eerste Minister, Shinzo Abe, wat die eerste premier is in Japan wat met ’n vergrote meerderheid die opvolg verkiesing gewen het, en nou kry hy onverwagte sterker steun….

Paraguay president besoek Wit Huis

Die Amerikaanse Wit Huis het aangekondig dat President Donald Trump die president van Paraguay op 13 Desember sal ontvang vir samesprekings. President Mario Abdo Benitez en die Amerikaanse president sal…

Kanada kry moontlik koalisie regering

Die sosialistiese Eerste Minister van Kanada, Justin Trudeau, se swak vertoning in die afgelope verkiesing het daartoe gelei dat hy tans ’n minderheidsregering het, en gevolglik geen nuwe sake deurgevoer…

Iran dood honderde burgerlikes

Die Veiligheidsmagte in Iran het waarskynlik meer as ’n 1,000 burgerlikes wat aan protes aksies deelgeneem het, gedood sedert die middel van November vanjaar. Die VSA se Spesiale Verteenwoordiger vir…

Polisie vra vreedsame optog in HK

Die polisie in Hong Kong het die afgelope ses maande erg deurgeloop onder hewige internasionale kritiek weens hulle gewelddadige optrede teen die ondersteuners van die pro-demokrasie. In ’n wydverspreide oproep…

Duisende in verset teen Franse president

Die Franse president, Emmanuel Macron, se sosialistiese benadering om hervormings teweeg te bring wat staatsamptenare direk raak, het nou te make met ’n massa optog van duisende beswaarmakers. Skole het…