Daily Archives: December 6, 2019

Toename in misdaad oor Feestyd

’n Ernstige toename in misdaad word verwag gedurende die Desember vakansietyd, en die landbou gaan nie gespaar word nie, sê landbouleiers. Dit is reeds ’n bekende feit dat misdaad toeneem…

Landbouers in nuwe krisis

Die bek-en-klouseer wat in ’n swart gebied van Noord-Transvaal uitgebreek het, is nou die hoofoorsaak dat die veeboere regoor Suid-Afrika gestraf word. Die hele Transvaal is aanvanklik deur die regering…

Polisie se agterstevoor beplanning

Die polisie in Wes-Transvaal word met die klein Nissan NP200 bakkies toegerus waarmee hulle die skurke moet jaag wat ’n kragtige motors vlug voor die gereg. Die bakkies met hulle…

Weerstand teen ANC se drog-plan

Die ANC regering en sy parlementslede het nou van twee kante weerstand gekry vir sy onhaalbare Nasionale Gesondheidsplan wat wyd gepropageer is. Die onvoorsiene feit dat die land se swak…

Johannesburg kry ANC burgemeester

Die brose koalisie met ’n DA burgemeester vir Johannesburg was ’n mislukking, en die twee vennote het nie daarin geslaag om hulle magsug eenkant te laat nie. Dit het die…

Bankrot SAL se dae getel?

Minister Pravin Gordhan se standpunt tydens ’n raadsvergadering van die bankrot SA Lugdiens het skokgolwe deur die raadslede, sowel as die werkers van die redery gestuur. Die SAL is van…

Nuusflitse

Buitelanders sku vir SA Buitelandse beleggers het bykans $10 miljard se beleggings gedurende 2019 onttrek uit die Suid Afrikaanse markte.  Die  swak ekonomiese groei in die land asook die afgradering…

Bolivia verkiesing was onregverdig

’n Lywige verslag wat deur die Organisasie van Amerikaanse State uitgereik is toon dat “grootskaalse manipulasie” ten gunste van Evo Morales plaasgevind het tydens die stemtelling na die verkiesing van…

Trump het oortree sê wetgeleerde

President Donald Trump se telefoniese gesprek met die president van die Oekraïne is voldoende rede om in ’n staat van beskuldiging geplaas te word, en daarna as president afgesit moet…

Latyns-Amerika verskerp maatreëls teen Venezuela

Vyftien lande in Latyns-Amerika en Noord-Amerika het die week eenparig besluit om minstens 29 hoë beamptes van Venezuela met nuwe sanksies gestraf sodat hulle nie langer na die lande mag…

Minder lugbesoedeling op aarde verblydend

In ’n verrassende aankondiging het wetenskaplikes aangekondig dat Amerika en Europa grootliks daarvoor verantwoordelik is dat die groei in lugbesoedeling aansienlik afgeneem het. Volgens die verslag is ’n afname in…

Sjina-VSA kommunikasie moet verbeter

Terwyl President Donald Trump tydens die Navo beraad in Londen daarop gesinspeel het dat ’n handelsooreenkoms met Sjina eers laat in 2020 kan realiseer, vra Sjina vir ’n beter strategiese…

Sjina se Huawei kry VSA teenstand

Uit Washington word berig dat die Trump-administrasie dit ernstig oorweeg om die tegnologiese reus van Sjina, die Huawei maatskappy, uit die land se finansiële stelsels te verban. Dit is een…

Trump en Macron bots by Navo

Die Amerikaanse president, Donald Trump, en die Franse eweknie, Emmanuel Macron, het ’n ernstige botsing gehad kort voor die aanvang van die Navo beraad in Londen. Die beraad wat veronderstel…