Daily Archives: December 5, 2019

Onbeantwoorde onsekerheid

Sedert die sestigerjare, toe die Nasionale Party begin het om te wankel weens sy koersveranderings, het Afrikaners reeds begin praat oor die vryheid van die volk wat bedreig word. Met…

Uit my Kuierkombuis

Nog ‘n besige naweek is agter die rug op pad na die einde van die jaar!  Dit is die een afskeidsfunksie na die ander en so hier en daar is…

Botswana Winkelgroep is verkoop vir R1-00

Die winkels in Suid-Afrika wat bedoel is om die groot kettingwinkels soos PnP, Checkers en Spar te opponeer, het uiteindelik voet in die wind geslaan. Die Botswana winkelgroep Choppies het…

Die slegte nuus bly by SA

Die finansiële agteruitgang wat voortduur in Suid-Afrika het die sakesektor rede gegee om meer bekommerd te raak oor toekomstige sakebedrywighede op die meeste sake terreine. Die Bruto Binnelandse Produk (BBP)…

Eskom: Gordhan se jongste pleidooi

Die bankrot kragvoorsiener van Suid-Afrika moet deur die steenkool voorsieners bygestaan word in ’n poging om die entiteit se enorme krisis te help omdraai. Dit is die siening van Minister…

Nuusflitse

Skietvoorvalle in Verwoerdburg Drie afsonderlike skietvoorvalle in Verwoerdburg (Centurion) het die lewens van vyf persone gekos terwyl nege persone gewond is . Die voorvalle het in Olievenhoutbosch en Heuweloord  plaasgevind….

VSA bekommerd oor Russiese spioenasie

Die Amerikaanse Federale Buro vir Ondersoeke oorweeg enige mobiele applikasie ontwikkeling op tegnologiese vlak in Rusland as ’n potensiële bedreiging vir vrede. Die VSA sê so ’n ontwikkeling is ’n…

Tifoon saai verwoesting in Filippyne

’n Tifoon wat Woensdag die Filippyne getref het, het duisende mense se daaglikse lewe ontwrig, en menige het in hospitale beland weens beserings wat opgedoen is. Die stormsterk wind, gepaard…

VSA dreig Franse met invoerbelasting

Die VSA het Frankryk gedreig dat hy tot 100% invoer tariewe sal hef op goedere wat na Amerika uitgevoer word, en sal die heffings ook van toepassing maak op Franse…

Sjinese diplomaat besoek Suid-Korea

Vir die eerste maal in meer as 5 jaar, besoek ’n senior diplomaat van Sjina die Suid-Koreaanse staat in ’n poging om die bestaande bande tussen die twee land te…

Merkel dalk in doodloopstraat

Die toekoms van die huidige koalisie regering van Bondskanselier Angela Merkel is in die weegskaal nadat die koalisie vennoot nuwe leiers gekies het wat nie gretig is vir samewerking met…

Sjina verbied VSA militariste in HK

Die Sjinese regering in Beijing het gesê die VSA se oorlogskepe asook sy vegvliegtuie sal nie toegelaat word om Hong Kong aan te doen vir ’n militere besoek nie. Beijing…

Mali: Franse steun militêre betrokkenheid

Die betrokkenheid van Franse soldate in Mali het die afgelope weke skerp onder die soeklig gekom nadat 13 Franse soldate omgekom het in ’n helikopter ongeluk. In ’n opname wat…