Daily Archives: December 4, 2019

Bosasa word vandag opgeveil

Die omstrede Bosasa onderneming van Gavin Watson wat hy 23 jaar gelede tot stand gebring het. Se deure sal oopstaan sodat potensiële kopers dit kan besigtig voor die onderneming onder…

Groter Pretoria nader water tekort krisis

Die Groter Pretoria gebied, wat verskeie swart woongebiede, insluitend plakkerskampe in die omgewing staar ’n water krisis in die gesig. Die Pretoria munisipaliteit doen ’n beroep op inwoners om water…

Vodacom en MTN kry bloedsuiers

Die regering se waghond struktuur wat bewys gelewer het dat Vodacom en MTN die publiek beroof met hulle data tariewe, het nou oor ’n wye front reaksie ontlok. Die twee…

ANC regering nou paniekerig

Die korrupsie, wanbestuur, swak personeel aanstellings en ander ongerymdhede wat die land tot rommelstatus gedruk het, is besig om sy tol te eis. Die ANC regering het nou glo kort-termyn…

Verskerpte paraatheid en waaksaamheid in feestyd nodig

In ‘n gesamentlike verklaring, het Agri SA en TLU SA vandag gesê dat dit moeilik is om hulle lede tot kalmte te maan om nie onverantwoordelik op te tree nie,…

GENADE NA DIE SONDEVAL.

Vir die volgende paar weke gaan ons momente in die heilsgeskiedenis gryp. In elkeen van hierdie momente is daar een saak wat uitstaan – een saak wat die bepalende is…

OUTA word vir miljoene gedagvaar

Die SAL voorsitter, Dudu Myeni, het nie die aanval wat Outa gemaak het in ’n Twitter berig, ligtelik opgeneem nie, en dagvaar die Organisation Undoing Tax Abuse (Outa) vir R8…

Kerkwees

Kerk en kerkwees het die afgelope dekade of twee drasties verander.  In die vroeë negentiger jare het die charismatiese bewegings sterk na vore gekom met onder andere musiek wat die…

Sweedse Nobel Akademie in krisis

Minstens twee lede van die Nobel Literatuur Komitee het die week hulle bedankings ingedien nadat hulle kritiek gelewer het op die skandale wat die Sweedse Akademie getref het in die…

Taiwan vra militêre hulp by VSA

Terwyl die spanning tussen Taiwan en Sjina byna breekpunt bereik het, is die Taiwanese regering vasbeslote om nie geïntimideer te word deur die wêreld se tweede grootste ekonomiese moondheid nie….

Reuse pyplyn voltooi na Sjina

Die Russiese president, Vladimir Poetin, en sy Sjinese eweknie, Xi Jinping, het die inwyding van ’n pyplyn bygewoon wat verrykende gevolge inhou vir beide lande. Die pyplyn wat vanaf Siberië,…

Dwelm-kartel en polisie veg in Meksiko

Enkele dae nadat president Donald Trump aangekondig het dat hy die wel kartel in Meksiko as ’n terroriste beweging beskou en assulks sal hanteer, bars ’n klein oorlog uit naby…

Merkel regering in nuwe koalisie krisis

Die koalisie regering van Bondskanselier Angela Merkel staar ’n nuwe krisis in die gesig nadat die vennoot, die Sosiaal Demokrate die afgelope Saterdag nuwe leiers gekies het. Die uiterste linkse…

Demokrate gee Trump een week kans

Die paneel verteenwoordigers uit die Amerikaanse Kongres wat saamgestel is om die proses deur te voer om President Donald Trump in ’n staat van beskuldiging te plaas, het hom ’n…

Noord-Korea raak meer arrogant

Die staats media in Noord-Korea het die naweek ’n berig geplaas en oor die TV kanaal met arrogansie ’n waarskuwing gerig aan Japan dat hy dalk binnekort ’n ballistiese missiel…