ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 2, 2019

Geloftefees in Kaapland

Elke jaar op 16 Desember kom volksgenote van heinde en verre gebiede om die Gelofte na te kom naby Vanrhynsdorp. Bring u vriende en familie saam en geniet ’n heerlike…

Brandstofprys verander Woensdag

Die vakansie het reeds vir baie begin, en sal van Woensdag meer moet betaal vir petrol en minder vir diesel. Petrol styg met R0-11 per liter vir 93 sowel as…

Een dag, twee geldwaens beroof

In Pretoria se westelike gebied, by die Kit Kat Plaza, is ’n geldwa beroof en minstens een sekuriteit beampte is gewond in die voorval. Die gewapende rowers het nie gehuiwer…

Ford moet miljoene Rand opdok

Die saak wat reeds sedert 2017 aan die gang is teen die Ford maatskappy, het nou tot finaliteit gekom en sal Ford ingevolge ’n hof bevinding, miljoene Rand moet opdok….

Die Swart Vrydag kullery

’n Kliënt wou ’n  Berlinger Haus Mable Coating Cookware stel koop op Swart Vrydag omdat dit geadverteen is as ’n reuse winskoop. Die stel is aangebied vir ’n spesiale prys…

Medupi: Lewensgevaarlike gemors

Die Madupi kragsentrale wat deur die ANC regime goedgekeur is om opgerig te word, is nie net ’n ekonomiese ramp nie, maar hou ook die gevaar is om menselewens te…

Zuma in die laaste loopgraaf

Nadat die Hooggeregshof  in Pretoria die voormalige ANC president, Jacob Zuma, se aansoek om appel met koste van die hand gewys het, is hy nou direk onderweg na die Appèlhof….

Albanie dodetal styg na aardbewing

Terwyl spanne soekende mense nog mense onder die puin vind, het die dodetal reeds tot 46 gestyg wat omgekom het in die verwoestende aardbewing. Die ma van ’n 2-jarige tweeling…

Motor rubriek – Peugeot 5008 1,6 THP Auto GT-Line

Wanneer ons ouer lesers hoor of sien Peugeot, gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na byvoorbeeld die Peugeot 404 van ‘n aantal dekades gelede. Dit was redelik hoekig gebou…

Sjina woedend oor VSA opstokery in HK

Die Sjinese regering van Beijing is woedend vir die Amerikaners, en het gewaarsku dat hulle ferme teenmaatreëls sal tref in reaksie op die VSA se opstokery in Hong Kong. Sjina…

Kataloniërs praat met Madrid regering

Die separatiste van Katalonië wat hulle beywer vir die onafhanklikheid van hulle streek, het aangekondig dat ’n gesprek met die sosialistiese regering van Madrid gevoer gaan word op 3 Desember….

Noord-Korea lanseer nog missiele

Na byna ’n maand van stilte na die opspraakwekkende reeks missiel lanserings van Noord-Korea, het die leier, Kim Jong-Un sy tevredenheid uitgespreek met die jongste suksesvolle lansering. Die lansering van…

Konserwatiewes wen Uruguay verkiesing

Teen alle verwagtinge in het die konserwatiewes die algemene verkiesing in Uruguay gewen, en daarmee die regerende party op die agtervoet gesit. Die regerende party het die konserwatiewes se oorwinning…

Irakese magte dood tientalle protesteerders

Die veiligheidsmag in Irak het minstens 45 burgerlikes doodgeskiet wat waarskynlik betrokke was by die brandstigting van die Irannese konsulaat. Die optrede van die veiligheidsmag word beskou as weerwraak en…

Russe help Sirië chemiese wapens versteek

Die Amerikaanse regering het Rusland beskuldig daarvan dat hy betrokke is by Sirië se verskansing van chemiese wapen opslag plekke waar dit vervaardig en geberg word. Die Russe en Siriese…

Trump op blitsbesoek in Afghanistan

Anders as wat die media berig, het die Amerikaanse president, Donald Trump, ’n besoek gebring by die VSA weermag soldate in Afghanistan.  Sy verrassingsbesoek val saam met die Amerikaanse “dankiesê”…

rolex replicas for sale