Monthly Archives: December 2019

Front Nasionaal – Nuwejaarsboodskap aan alle Afrikaners

  Ons het in 2019  ʼn jaar van bykans totale ineenstorting van die eens sterk, welgestelde, veilige, vriendelike Suid-Afrika wat ons vòòr 27 April 1994 geken het, beleef. Misdaad het…

Uit my Kuierkombuis

As kind was ons as familie saam nuwejaarsdag. Buiten vir ‘n koue vleisgereg of soms braaivleis,  aartappel-, tamatie-,  en beetslaai,  was daar ‘n groot bak koekstruif met baie room en…

Die jaar 2020

Dit is die einde van nog ’n jaar vir elke leser van Die Vryburger, en die begin van ’n nuwe jaar sal môre die eerste dag van menige se hoop…

Duisende liter alkohol gekonfiskeer

Geregsdienaars het duisende liters alkohol gekonfiskeer sedert die begin van Desember by strande in Kaapstad en omgewing. Nagenoeg 8,000 bottels drank is van besoekers aan die strandgebiede afgeneem volgens die…

Polisiebeamptes in hof oor korrupsie

Twee polisiebeamptes van die Pretoria Metro sal vandag in die hof verskyn op aanklag van omkopery en korrupsie. Die twee is gearresteer naby die Fonteine Sirkel toe hulle motoriste gedwing…

Kers fenomeen

Dit is tragies om ons volk se mentaliteit en lewens uitkyk waar te neem tydens die afgelope Kerstyd.  Winkels word oorstroom en geskenke word uitgedeel op Kersdag asof daar geen…

Nuusflitse

Petrol af Diesel op Die prys van petrol (95 ULP en LRP) daal op 1 Januarie 2020 met 14 sent. Die slegte nuus is egter dat Diesel met 9 sent…

Geert Wilders hou spotprent kompetisie

Die Nederlandse opposisieleier, Geert Wilders, is van plan om ’n spotrent kompetisie te reël wat Mohammed sal uitbeeld. Die kompetisie sou reeds verlede jaar wees, maar is uitgestel weens die…

Turkye stel prototipe e-motor bekend

Turkye het die eerste twee prototipe elektriese motorvoertuie wat in die land vervaardig is, bekendgestel met die vooruitsig dat produksie in 2022 begin sal word. Die regerings-ondersteunende projek is in…

Tonne kokaïen in Montevideo vernietig

’n Rekord hoeveelheid kokaïen wat in netjiese houers verpak, en met ’n soort meel bestrooi is, het nogtans nie die wakende oe van beamptes in Montenegro ontglip nie. Sowat 4,6…

Duisende vlug in Sirië

Woordvoerders van die Verenigde Nasies het bekendgemaak dat sowat 235,000 burgerlikes noodgedwonge hulle huise moes verlaat en gevlug het weens aanhoudende lugaanvalle op die gebied. Die noordwestelike streek van Sirië…

Brasilië soldate na Venezuela grens

Die Weermag in Brasilië het honderde trope na die grens met Venezuela ontplooi kort nadat vyf soldate van die buurland die grens wou oorgaan. Die optrede het tot onderlinge spanning…

Rusland ontplooi eerste hipersoniese missiel

Die Russiese Minister van Verdediging, Sergei Shoigu, het aangekondig dat Rusland nou sy eerste regiment hipersoniese, ballisties-draende missiele, ontplooi het. Met die aankondiging het President Vladimir Poetin sy land op…

Reuse Eskom uitdagings vir hoof

Andre de Ruyter het ses dae vroeër met sy pligte as Hoof Uitvoerende Beampte van Eskom begin deur elk van die kragsentrales te besoek om hom te vergewis van die…

Inisiasie kultuur eis lewens

Verskeie instansie het nou ernstige beswaar aangeteken oor die swartmense se inisiasie kultuur wat reeds talle lewens die jaar geëis het. Minstens 25 jong seuns het die afgelope jaar omgekom…

Justisie Departement beamptes aangekeer

Beamptes van die Departement van Justisie en Grondwet Sake het in die Zastron Landdroshof van die vrystaat verskyn op aanklag van bedrog. ’n Voormalige bestuurder in die howe, ene Desmond…

Motor rubriek – Ford Kuga 2.0T AWD ST LINE

Die Ford Kuga mag wel op hierdie stadium tot ‘n mate omstrede wees maar dit het nog nie sy gewildheid verloor nie en Ford is besig om daarop voort te…

Vicky Momberg vrygelaat

Ingevolge die ANC president se besluit om sowat 14,000 mense uit tronke vry te laat, het die “vergunning” ook Vicky Momberg te beurt geval. Vicky is daarvoor bekend dat sy…

Boere trap veediewe vas

Die polisie het laat opgedaag, maar die boere nie, en daarom kon veediewe in die Vrystaat vasgetrek word en kon die polisie ’n trop skape terugkry. Die polisie kon daarin…

Gupta-stryd duur voort

Die Departement van Binnelandse Sake het die aansoek vir hernuwing van paspoorte van die Guptas geweier, en daarmee nog ’n fase begin om die omstrede figure vas te trek. Die…

Geboortes en nog geboortes

Op Kersdag het Wes Kaapse hospitale bontgestaan om al die verwagtende vroue te versorg wat een na die ander geboorte geskenk het. Minstens 91 geboortes is die dag aangemeld, waarvan…

Indië in rep en roer oor wetgewing

Die Indiese Eerste Minister, Narendra Modi, het ’n dringende vergadering met sy kabinetslede belê om die enorme protesaksie van die bevolking te bespreek. Die Modi-regering word hewig gekritiseer vir ’n…

Nuusflitse

N2 naby Durban val uitmekaar Sanral word gekritiseer weens die swak toestand van die N1 suid van Durban.  Slordige- en swak herstelwerk is van die redes vir die agteruitgang van…

Balkan lande vergader oor vrye bewing

Minstens vier leiers uit verskillende Balkan lande het die afgelope week vergader om die vrye beweging van werkers tussen die lande te bespreek. Die doel van die maatreël wat hulle…

Trump nooi Johnson na Wit Huis

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het kort na afloop van die verkiesing in Brittanje, ’n uitnodiging gerig tot premier Johnson om besoek te bring aan die VSA. Die Wit Huis…

Kim Jong-Un vergader met militariste

Die leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un, het ’n belangrike vergadering belê met die topstruktuur van die Weermag om bespreking te voer oor hoe die land se militêre vermoë uitgebrei kan…

Buurlande vergader oor Noord Korea

Die moontlikheid van hernude konflik tussen Pyongyang en Washington hang aan ’n draadjie, en daarom het Sjina, Japan en Suid-Korea vergader om die situasie te bespreek. Groeiende kommer bestaan dat…

Geseënde Kersfees

Die eienaars, redaksie en medewerkers wil elke leser, en hulle geliefdes, van Die Vryburger ’n ware Christusfees toewens, waartydens die Vreugde en Vrede van Jesus Christus ervaar sal word. Dit…

Nuus wat saalmaak

Weens die verskillende vakansiedae in die Feestyd sal Die Vryburger eers weer op Vrydag 27 Desember berig oor nuus wat saakmaak. Daarna sal nuus weer geplaas word op 30 en…

Desember ongeluksyfer styg

Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, het veels te gou begin spog oor ’n “dalende ongeluksyfer” terwyl die teendeel werklikheid geword het. Suid-Afrika se slaggate-paaie en ’n massiewe klomp onbekwame…

Calvinistiese Alliansie: Seisoen van fees en vryheid

As Christen-Afrikaners herdenk ons hierdie maand Geloftedag; saam met ander Christene wêreldwyd gedenk ons die geboorte van die Here Jesus; en saam met ‘n ganse mensdom herdenk ons die aanbreek…

Die ontsaglike erkenning

Wat mans sal nie aangestel word in poste nie, wat Swart Bevoordeling is die ANC-SAKP regering se belofte aan die kiesers. Daarmee wil die kommunisties gesinde regering ook bewys lewer…

Bring blanke ingenieurs terug

Vaardigheid, kennis, bekwaamheid, betroubaarheid, en realistiese vergoeding het oor win oor die ideologie van swart bevoordeling ten koste van die hele land en sy inwoners. Die vakbond Numsa het nou,…

Kaapse Vlakte bly gevaarsone

Die pogings van die ANC regering om wet en orde in te stel in die Kaapse Vlakte, het klaaglik misluk. ’n Paar honderd weermaglede wat vroeër vanjaar ontplooi is om…

Eskom: Kan hy Cyril se belofte nakom?

Ernstige kommer bestaan oor die vermoë van Eskom om sy onderneming aan die ANC se president, ten volle na te kom. Die nuut aangestelde hoof van Eskom, Andre de Ruyter,…

Uit my Kuierkombuis

So stap ons aan na die einde van die jaar.  Die dae is heerlik warm en ons bygeregte is in die vorm van slaaie.  Die gewone mengelslaai kry nuwe status…

Laat in die nag

Wanneer ‘n berugte bendeleier sterf in ‘n sluipmoord en hy daarna opgehemel word as ‘n vredemaker, dan het dit laat geword in ons land. Rashied Staggie is doodgeskiet by sy…

Groot kommer oor ANC nasionalisering

Die bekendmaking van konsepwetgewing wat deur die kommunistiese Suid- Afrikaanse ANC-regering voorberei is om in effek onderrig in skole en alle sport, selfs sport-afrigting, te nasionaliseer, en hul voorgenome onteiening…

Kataloniese separatiste behaal oorwinning

Twee voormalige Kataloniese separatiste leiers, Carles Puigdemont en Toni Comin, word toegelaat om hulle sitplekke in te neem as lede van die Europese Parlement. ’n Spaanse hof het vroeër bevind…

Poolse parlement aanvaar omstrede wet

Die nasionalistiese regering van Pole, het wetgewing deurgevoer wat die parlement magtig om te besluit oor wie as regters aangestel mag word. Dit is deel van die Poolse regering se…

Duitse AFD in finansiële krisis

Die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AFD), het ’n dringende oproep tot sy lede en ondersteuners gedoen om finansiële hulp te verleen ten einde ’n krisis af te weer. Die party…

Stakings bring chaos in Frankryk

Dit is nie net werkende mense in die Franse stede wat sukkel met vervoer weens die landswye staking van vervoer personeel nie. Die Franse vakbonde verwerp alle oproepe om die…

Wêreldbevolking styg dramaties

Die wêreldbevolking se dramatiese toename in getalle het die alarms laat loei met die inligting wat deur ’n Duitse Stigting vrygestel is. Volgens die verslag is daar reeds sowat 7,75…

Sirië: Lugaanvalle laat duisende vlug

In die Siriese provinsie Idlib het die inwoners meer as 400 lugaanvalle gehad binne die bestek van 24 uur, wat die vlug na veiliger gebiede genoodsaak het vir duisende inwoners….

Rusland kry houvas op Europa

President Donald Trump van die VSA het goedgekeur dat sanksies ingestel word teen die maatskappye wat betrokke is by die bou van ’n Russiese gas pyplyn na Duitsland. Politici in…

Fort Hare stort inmekaar

Wat het verkeerd gegaan dat Fort Hare Universiteit inmkaar geval het, en waarom swyg die media so lank oor die ware feite?. Dit is die vrae wat tans in die…

Brics Bank leen Eskom geld

Die bankrot kragvoorsiener het ’n lening bekom by die Brics Bank wat deur vyf moondhede van die wêreld gedra word, waarvan Suid-Afrika een is. Eskom het ’n lening bekom van…

Nog meer uitgebrande treine

Die metro treindiens het nog ’n terugslag gekry toe ’n brand in sy Braamfontein gebied nog treinwaens verwoes het. Lillian Mofokeng, die woordvoerder in Braamfontein sê die waens was nie…

Motor rubriek – Mini Cooper 3-Door hatch Steptronic

Soos in die verlede, was en is die Mini nog steeds een van die gewildste motors op die pad. Oud en jonk hou daarvan en ook nie sonder rede nie….

Reserwebank slaan handelsbanke

Die SA Reserwebank het vyf van die land se handelsbanke beboet, waarvan Standard Bank een is, en beveel is om herstel maatreëls in te stel. Die banke is as ondoeltreffend…

Please disable your adblocker or whitelist this site!