Xhosa koning Zwelonke oorlede

Die kulturele koning van die Xhosavolk, Zwelonke Sigcawu, wat ook gesien word as die 12 de heerser van die AmaXhosa, is Donderdag oggend oorlede.

Die AmaXhosa Koning Mpendulo Calvin Zwelonke Sigcawu is inderhaas na ’n hospitaal geneem in die vroeë oggendure van Woensdagaand.

’n Oom van die koning het bevestig dat hy in die Akademiese Hospitaal van Port Elisabeth opgeneem is, en Donderdagoggend oorlede is.

As die Xhosavolk se 12 de koning, wat sy pa opgevolg het in 2005, was rdelik onbekend in Suid-Afrika alhoewel die onderdane hom in die destydse Transkei bly dien het.