Twee SA dokters bring goeie nuus

In die klein dorpie Masina in Verre Noord-Transvaal, het ’n revolusionêre stukkie wetenskaplike vordering gemaak wat miljoene mense se lewens kan red.

Dit geld veral vir jong kinders wat elke jaar in groot getalle sterf weens malaria wat nie betyds bepaal kon word nie.

Volgens die twee dokters het hulle ontwikkeling van ’n praktiese toepassing om malaria te “verdeel” wat help om die verspreiding van parasiete in te kort en daarmee die oordrag dur muskiete verminder.

’n Toets word op die pasiënt uitgevoer wat heel spoedig aandui of malaria onder lede is al dan nie.

Die stelsel het ook die belangstelling gewek van wêreldleiers op die gebied van malaria navorsing wat nou R22 miljoen beskikbaar gestel het

Malaria besmet bykans 250 miljoen mense jaarliks, waarvan sowat 500,000 elke jaar beswyk aan die infeksie.   

Die twee dokters, Benji Pretorius en Richard Schmidt wil glo hulle werk voortsit om die gevreesde siekte te bestry.