Slegte begin vir Britse premier

Die leier van die Konserwatiewe Party en Eerste Minister van Brittanje, Boris Johnson se begin met die verkiesingsveldtog het besonder negatief begin, maar nog meer sulke voorvalle word nie verwag nie.

Sy poging om met groot opwinding te begin, is ietwat gedemp toe ’n kabinet minister dieselfde dag sy bedanking ingehandig het.

Hy moes ook kennis neem van ’n “gedokterde” video advertensie wat nie tot sy voordeel as premier strek nie, het op die sosiale netwerk rondgetrek.

Die bedanking van die Minister van Walles se aangeleenthede se bedanking spruit uit die feit dat die Walliesers nie gretig is vir steun aan die Tories nie, want hulle wil deel van die Europese Unie bly.

Die premier moes ook verneem dat daar op dieselfde dag nog gerugte rondgaan van ’n gevaarlike ineenstorting van ’n bekende toring, maar daarvan het dadels gekom alhoewel dit Johnson moontlik ontsenu het.