Nuusflitse

Staatseffekte en afgradering

Die SA Reserwe Bank se Adjunk Goewerneur Kube Naidoo het gewaarsku dat sou die graderings agentskap Moody’s die land se kredietgradering na skroot afgradeer, die land se staatseffekte ‘n massiewe verkoping van tussen R74 en R118 miljard kan beleef.  Moody’s is tans die enigste agentskap wat Suid Afrika se gradering bokant rommelstatus hou.

Vodacom verloor seniors

Vodacom se Hoof Uitvoerende Beampte, Till Streichert, het na byna twee dekades se diens, sy bedanking ingehandig. Dit volg kort op die hakke van verlede week se bedanking deur die maatskappy se ander senior lis, Andries Delport