Nuusflitse

Natal beleef aard bewing

Die Natalse kuslyn tussen Ballito en Port Shepstone het Donderdag 31 Oktober 2019 ‘n ligte aardbewing beleef.  Die Geoscience webtuiste het die beweging opgeteken teen 3,7 op die Rigterskaal en is as gevolg van ‘n aardbewing in die Fillepyne wat  6,5 op die Rigter skaal geregistreer het.

ANC en vakverbonde

Die ANC regering se plan om Eskom te ontbondel kry steeds weerstand van die vakverbond NUM en dreig met ʼn landswye staking wat krag onderbrekings  reg oor die land tot gevolg kan hê.  Volgens NUM sal die ontbondeling slegs lei tot drie nuwe rade met drie hoofde en gepaardgaande hoër bedryfskoste en ook moontlike afleggings.