Daily Archives: November 29, 2019

Perspektief: Swart Vrydag ’n volkseie skandvlek

Weke se promosie en aanbiedinge, wat die afgelope week dag-na-dag toegeneem het tot vandag se hoogtepunt van Mammons-aanbidding, is sprekend van ’n hartelose, selfsugtige wêreld – ’n wêreld waarin eie…

Metrospoor verloor nog treine

Die twee jongste voorvalle waartydens twee treine van Metrospoor in die Wes-Kaap in vlamme opgegaan het, bring die sukkelende entiteit nog nader aan ’n finansiële afgrond. Die treine is vernietig…

Vakbond wil Ramaphosa na arbeidshof vat

Die ANC se president is nie bo die wet verhewe nie, en sy sogenaamde sake besluit om 22 van sy 46 plaaswerkers af te dank, kan hom in die arbeidshof…

MUNISIPALE ONKUNDE EN ROEKELOOSHEID

Die onkunde en roekelose onverskilligheid waarmee ons land se munisipaliteite tans bestuur word, laat die gewone belastingbetaler na sy asem snak. By twee Limpopo munisipaliteite, die Fetakgomo- en Groter Tubatse…

Madupi nog steeds nie voltooi

Eskom sê die Medupi kragsentrale se Fase 2 stadium is in werking, en daarmee is dit deel van die kragvoorsiener se algemene uitset van elektrisiteit. Die aankondiging kom12 jaar nadat…

OB se toekoms verdonker

Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, staar ’n onsekere, en donker toekoms in die gesig, en haar lewe as OB hang aan ’n dun draadjie. Dit lyk of die Nasionale Vergadering getaak…

President Cyril se R25 miljard projek

“Van nou af gaan daar ernstig gemoniteer word van elke model, en diegene wat daar opdaag met korrupsie planne, sal gevra word om die plek te verlaat”, was die ANC…

Nuusflitse

Staatseffekte en afgradering Die SA Reserwe Bank se Adjunk Goewerneur Kube Naidoo het gewaarsku dat sou die graderings agentskap Moody’s die land se kredietgradering na skroot afgradeer, die land se…

Krieket SA in gemors

Krieket SA is onder die bestuur van Thabang Moroe besig om al verder “paaltjies” te verloor. Die voorgestelde pos van Direkteur van krieket is steeds nie gevul nie nadat Graeme…

Bolivia herstel bande met VSA

In die hoofstad La Paz het die tussentydse regering ’n nuwe sein die wêreld ingestuur toe die land ’n ambassadeur benoem het om in die VSA diens te doen. Die…

Boere in Frankryk ontwrig hoofweë

Boere in Frankryk is woedend vir die sosialistiese president Emmanuel Macron se beleidsrigtings wat hulle voortbestaan as landbouers bedreig. Die boere het met groot trekkers en ander swaar implemente die…

Duitsland kom Trump se vereistes na

Duitsland het, soos talle ander Europese lidlande van Navo, vir baie jare nie hulle vereiste finansiële bydraes gemaak tot die effektiewe funksionering van Navo nie. President Donald Trump het egter…

Moeilike omstandighede vir Australië

Die groot bosbrande wat duisende hektaar se plantegroei vernietig het, en steeds nie geblus is nie, tesame met die geweldige droogte in dieselfde twee deelstate, maak die vooruitsigte minder rooskleurig….

Japan en Suid-Korea vind mekaar

Die konflik tussen Suid-Korea en Japan wat veroorsaak is deur die Koreane se eis dat Japan oorlogsvergoeding moet betaal omdat sy mense vir Japan moes werk, het blykbaar nou tot…

Peiling: Groot oorwinning vir Britse premier

Alhoewel sekere koerante berig dat die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, se steun gedaal het in die afgelope week, toon die jongste peiling dat dit nie die geval is nie….

Irak aktiviste brand Iran konsulaat

Woedende protesteerders van Irak het die konsulaat van Iran in die hoofstad Baghdad stormgeloop en aan die brand gesteek. Personeel in die konsulaat het die gebou vlugtend verlaat voor die…

Please disable your adblocker or whitelist this site!