ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 26, 2019

Nuusflitse

Darling ook in kollig Die rustige Wes-Kaapse dorpie Darling was die toneel van pad blokkering deur protesteerders. Die hoofpad van die dorp is met klippe afgesper en die polisie is…

Wêreld neigings

In die Westerse wêreld is daar reeds meer as 130 moondhede waarvan die regering ’n konserwatiewe, en selfs nasionalistiese oorwinnings behaal het. Die pogings van sosialiste soos die Franse president…

Uit my Kuierkombuis

Die afgelope twee weke het ons ‘n paar wonderlike buie reën gehad en een van die lekkerny resepte wat dadelik  nader getrek word,  is vir pannekoek!  Dit is ‘n veelsydige…

Vrystaat verkwis miljoene op studente

Bewerings word gemaak dat die Vrystaatse regering van die ANC meer as R330,000 per student betaal het om in Kuba te gaan studeer om geneesheer te word. Dit is meer…

OB ondersoek hoof van Sassa

Beskuldigings word gemaak dat Themba Matlou, wat aan die hoof staan van die Sosiale Sekuriteit Agentskap (Sassa) in Sentraal Transvaal, sy kantoor gebruik het om ’n veldtog te voer vir…

Ramaphosa besoek oneffektiewe Medupi

President Cyril Ramaphosa bring ’n amptelike besoek aan die Medupi kragsentrale in Noord-Transvaal wat na jare van oprigting, steeds nie behoorlik funksioneer nie. Die ANC president wil glo “inspeksie” gaan…

Sjina vernederend verslaan in Hong Kong verkiesing

Die 2019 verkiesing in Hong Kong Distriksrade het op 24 November in al 18 Distriksrade plaasgevind, waarvan die pro-demokratiese beweging 17 oorgeneem het. Van die 479 lede wat verkies is…

Gauteng onderwys in chaos

Die omstrede LUR vir Onderwys in Gauteng se planne met die plasing van blankes in swart woongebiede se skole, is ’n algehele mislukking en met nog net vier dae oor,…

Politiek in Gauteng erg deurmekaar

’n Politieke deurmekaarspul is besig om af te speel in Johannesburg en Pretoria met die vêr linkse DA wat nog probeer om die stadsraad te beheer in beide stede. Uiteindelik…

Ace se plan toe geldverkwisting

Die Sekretaris-generaal van die ANC, en voormalige premier van die Vrystaat, Ace Magashule, se plan om Kubaanse ingenieurs na Suid-Afrika te bring om die Vrystaat se “water probleme” op te…

Nuusflitse

SA Express en verskaffers in hofgeding Die staatsbeheerde lugredery, SA Express is gewikkel in hofsake met verskaffers.  Miljoene rande is betrokke by kontrakte wat glo onreëlmatig toegeken is. Daar word…

President van Brasilië stig eie party

Die “Alliansie van Brasilië” stel hom te doel om te veg teen kommunisme, globalisme, en enige ideologie wat teen die natuurlike orde is, het die nasionalistiese leier en huidige president…

Russiese joernaliste ook spioene

Die Russiese parlementêre Laerhuis het ’n wet aanvaar wat bepaal dat individuele joernaliste ook geregistreer mag word as spioenasie agente. Die Russiese burgery is egter bekommerd oor die besluit en…

Brasilië inboorlinge woedend oor mynregte

Minstens 15 inboorling stamhoofde en hulle volgelinge beskuldig die Brasiliaanse president, Jair Bolsonaro, vir sy toelating van onwettige mynbedrywighede op hulle reservaat gronde in die Amasone reënwoude. Hulle versoek ook…

VSA irriteer Sjina met oorlogskip

Die VSA Vloot het twee keer met ’n oorlogskip naby die kunsmatige eilande in die Sjinese Suid See gebied verbygevaar tot groot ontsteltenis in die kommunistiese kamp. Die Amerikaanse skepe…

Taiwan: Sjinese inmenging wek kommer

Die Amerikaanse regering het sy kommer uitgespreek oor Sjina se pogings om in te meng en invloed uit te oefen in die presidentsverkiesing van Taiwan. ’n Senior diplomaat van die…

Sydney in haglikste besoedeling ooit

Die Australiese deelstaat New South Wales word geteister deur die ergste vlak van lugbesoedeling wat nog ooit geregistreer is terwyl rook vanaf ’n wye gebied se bosbrande veroorsaak dat die…

VSA trek eerste Sjinese dief vas

Kort nadat die Amerikaanse FBI ’n verslag vrygestel het oor die Sjinese wat tegnologies gevorderde eiendom steel in Amerika, is die eerste dief vasgetrek. ’n Sjinees wat vir Monsanto gewerk…

rolex replicas for sale