Daily Archives: November 25, 2019

SA Lugdiens weer “in die lug”

Die bankrot SA Lugdiens het weer sy vliegtuie in die lug na ’n week van stakings wat die redery sowat R350 miljoen uit sie sak gejaag het. Die personeel is…

Eskom skrik wakker uit sy korrupsie slaap

Eskom het ontwaak uit sy 25 jaar se korrupsie slaap en nou skielik besluit om Soweto se onwettige kragverbruikers se toevoer af te sny. Volgens die jongste verslag het Eskom…

Eskom spartel en SA kry senuwee aanvalle

Suid-Afrika kry senuwee aanvalle met die kragvoorsiener se gedurige waarskuwing dat sy netwerk op maksimum vermoë werk weens “noodsaaklike instandhouding” wat die totale kapasiteit beïnvloed. Die kragvoorsiener sê alhoewel beurtkrag…

Nog ’n tornado tref Natal

Rampbestuur spanne is inderhaas ontplooi in die Utrecht gebied in Natal toe berig ontvang is dat ’n kragtige tornado aan die nader beweeg is. Dit is die derde tornado binne…

Mercedes kanselleer motor se waarborg

Kwazi Mshengu is onlangs daarvan beskuldig dat hy ’n motor verhuring skema gebruik het om te regverdig dat hy nie die ampsmotor van sy voorganger hoef te gebruik nie. Kwazi…

Denel kontrak word gestop

Suid-Afrika het die reuse kontrak van Denel geblokkeer wat miljarde Rand beloop het. Die kontrakte, waarvan die grootste is vir wapentuig aan die twee lande, Saoedi-Arabië, en die ander een…

Motor rubriek – Opel Crossland X 1.6TD Enjoy

In die onlangse verlede het General Motors besluit om SA te verlaat maar Williams Hunt het die geleentheid aangegryp en besluit om Opel in die land te behou en voort…

Bolivië ondersoek vorige president

Die Prokureur-Generaal in Bolivië het bekendgemaak dat sy kantoor ’n ondersoek gelas het na die voormalige president, Evo Morales. Die ondersoek hou verband met moontlike ondergrawing van die tussentydse regering…

Trump besoek Delaware na vlieg ongeluk

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het na Delaware gereis om besoek te bring aan die Dover Lugmagbasis om eer te betoon aan die twee Amerikaanse soldate wat beswyk het tydens…

Nicaragua kiesers doen aanvalle op Katolieke

Ondersteuners van die president, Daniel Ortega, in Nicaragua het probeer om ’n stormloop uit te voer op ’n Katolieke kerk, wat die spanning in die land tot breekpunt neem. Die…

Soedan in hewige protes vasgevang

Woelinge in Soedan het weer opgevlam en die protesteerders het selfs in groot getalle binne en bo-op ’n trein stelling ingeneem om hulle boodskap oor te dra. Die stryd gaan…

Sri Lanka se nuwe president omstrede

Die nuut verkose orsident van Sri Lanka, Gotabaya Rajapaksa, het in omstredenheid verval nadat hy sy eie broer aangewys het as die land se nuwe Minister van Finansies. Mahinda Rajapaksa…

Israelse premier sal moet bedank

Die Israelse Prokureur-generaal het aangedui dat die land se Eerste Minister, Benjamin Netanyahu, aangekla is weens beweerde korrupsie, en heelwaarskynlik sal moet bedank. Dit laat kommer in Israel oor wie…

Wie word Duitse Bondskanselier?

Senior lede van die regerende Christen Demokrate Unie (CDU) van Bondskanselier Angela Merkel moet tydens die party kongres besin oor ’n nuwe Bondskanselier. Alhoewel Merkel vroeër met Annegret Kramp-Karrenbauer vervang…