Daily Archives: November 20, 2019

Elf kortlys kandidate vir Transnet pos

Slegs 11 kandidate het aansoeke ingedien wat gekwalifiseer het om op die kortlys te verskyn vir die pos as grootbaas vir Transnet, waarvan drie uitvoerende hoofde van die spoordiens is….

Advokaat gedood tydens hofsaak

Die staatsadvokaat, Addelaid Ferreira-Watt, is tydens ’n hofsitting die slagoffer toe ’n wapen wat as bewysstuk dien, afgegaan en haar noodlottig getref het. Addelaid Ferreira-Watt is ’n senior staatsadvokaat wat…

Goudstad: Vandale maak amok

Parkstasie in Johannesburg was die toneel van beskadiging van eiendom en blatante diefstal by winkels. ‘n Groep amok makers het die spoorwegstasie se gebou betree en begin om winkels te…

Nuusflitse

Witbank hospitaal personeel vlug Nadat ‘n pasiënt die naweek dood geskiet is in die hospitaal is daar slegs noodpersoneel werksaam aangesien personeel vrees vir hul lewens.   ‘n Pasiënt wat behandel…

Eskom kry deurwinterde hoof

Die dae van wag en gis is verby nadat bekendgemaak is dat Andrew de Ruyter die ondankbare pos van Eskom sal beklee. Dit gaan sy taak wees om die bankrot…

Guptas woonhuise kom onder die hamer

Die Gupta woonhuis in Avonwold Weg is opgeveil, en die R3 miljoen koopprys van destyds is nie behaal toe die hamer die bot toegeslaan het op R2,6 miljoen. Ingeligte bronne…

GOD SE GENADE (1).

INLEIDING. Daar was ‘n tyd in die geskiedenis waar die kerk baie verdwaal het – weg van die Woord van die Here. Dit was ‘n tyd waar dit wat mense…

Standerton water krisis kos miljoene

Suid-Afrika se grootste pluimveeplaas, Astral Foods, wat sien hoe sy winste wegkwyn, staan magteloos weens die water tekorte in Standerton. Die pluimveeplaas het weens die ernstige water krisis, verplig geraak…

Perspektief: Die DNA van volksverraad

Kyk ons terug na ’n bloedige jaar van verskerpte venyn in die volksmoord-aanslag op ons mense, roep die bloed van 25 jaar ons tot oordenking: maar uit daardie oordenking moet…

TLU SA stel veldtog oor droogte bekend

TLU SA stel vandag ‘n veldtog bekend waarmee die regering versoek word om droogtehulp sonder voorbehoud aan boere te verskaf. “In gebiede soos Fraserburg in die Karoo (Noord-Kaap), waar die…

Sjina waarsku VSA oor Suid See gebied

Spanning tussen Sjina en die VSA het verder verhoog nadat die kommunistiese land ’n beroep gedoen het op die VSA om te stop met sy spiere bult in die Sjinese…

Taiwanese president uitdagend teen Sjina

Taiwan se President Tsai Ing-wen het haar verkiesingsvennoot vir die 2020 presidentsverkiesing aangewys en volgens waarnemers daarmee ’n uitdagende houding openbaar teenoor die kommunistiese regering van Sjina. Sy het ’n…

Peilings toon Johnson steun styg

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson en sy Konserwatiewe Party geniet tans die beste steun van kiesers sedert 2017, en met die peilings word ’n klikkende oorwinning verwag. Vir die…

Inbraak by Venezuela opposisie wek kommer

Ongeïdentifiseerde en gemaskerde inbrekers het hulle weg oopgebreek en die kantore van die amptelike opposisie in Venezuela  binne gegaan. Die Popular Will Party van die opposisieleier, Jian Guaido, is die…

Bolivia beskuldig Kuba van ondermyning

Die tussentydse regering van president Jeanine Anez het Kuba daarvan beskuldig dat die kommunistiese eiland bewoners ingemeng het met die politieke aspekte in Bolivia, en het ook besluit om die…

EU: Noord-Masedonië se aansoek afgekeur

Moord-Masedonië het hulle teleurstelling uitgespreek oor die mislukking van die Europese Unie om ’n gesprek te open, het die land se Eerste Minister,   Zoran Zaev gesê nadat lidmaatskap nie…