ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 19, 2019

Triomf van nasionalisme

Sonder om nostalgies te raak, kan ons na die tydperk voor 1994 verwys as die tyd waarin die Boere-Afrikaner met trots sy nasionalisme kon uitleef in elke denkbare deel van…

Cell C en MTN sluit kontrak

Die sukkelende Cell C kommunikasie maatskappy het onverwags ’n ooreenkoms met ’n opponent, MTN, gesluit terwyl Telkom van plan was om die maatskappy te koop. Die ooreenkoms bring mee dat…

Uit my Kuierkombuis

Die afgelope naweek het ons ‘n gemeente ete na kerk gehad.   ‘n Heerlike koue middagete is opgevolg deur ‘n roomys lekkerte afgerond met ‘n nie te soet sjokoladesous.   Veral vir…

Winkelsentrum in brand verwoes

Al het die brandweer se personeel in Mafeking hard probeer om die brand te blus by ’n inkopiesentrum, is talle winkels tot op die grond vernietig. Maandagoggend het paniek en…

Zuma steeds ’n wanbetaler

Dit is nie net die agterstallige paaiemente van die Nkandla verband wat van Zuma ’n wanbetaler maak nie, maar ook die wanbetaling van sy kinders se skoolgeld besorg hom die…

SAL staking beloop miljoene Rand

Die vakbonde se staking kos SAL reeds meer as R250 miljoen, en met ’n rekord van bankrotskap kan dit die einde van die entiteit beteken. Die ANC regering staan voor…

Herbou van HOP huise kos miljoene

Die groter Pretoria se munisipaliteit is in die moeilikheid, maar ontken dat baie huise afgebreek en herbou sal moet word. Maar die multi-miljoen Rand behuisings projek in Ga-Rankuwa gebied word…

Die Onderklere brigade

Die verval in die ruwe Suid Afrika kan nie beter weerspieël word as in die optrede van Springbok spelers wat aan die rugby wereld beker deelgeneem het nie. Met hul…

Brics lande waarsku teen handel spanning

Die Brics beraad in Brasilië wat verlede week afgesluit is, het ’n ernstige waarskuwing gerig teen die spanning wat aan die oplaai is tussen lande oor handelsooreenkomste wat nie gefinaliseer…

Poetin praat oor Sirië en Oekraïne

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het tydens die Brics vergadering in Brasilië sterk standpunt ingeneem oor Rusland se betrokkenheid in die Midde-Oosterse land Sirië. Poetin sê Moskou voel nog verplig…

Venesië in vloede oorstroom

Die romantiese atmosfeer van Venesië is versteur toe ongekende swaar reënneerslae tot oorstromings gelei het wat die owerheid verplig het om ’n noodtoestand af te kondig en mense te vra…

Bolivia kies nuwe leiers

Die bedanking van President Morales en sy adjunk, het Bolivia tydelik sonder leiers gelaat, maar die voorsitter van die Senaat het onverwyld na vore getree en haar as tussentydse president…

Poetin nooi Trump na “oorwinningsdag”

President Vladimir Poetin van Rusland het sy uitnodiging aan die Amerikaanse president herhaal, en gesê hy hoop werklik die staatshoof kan Rusland se “Oorwinningsdag” feesvieringe bywoon. Op 9 Mei elke…

Brasilië se inboorlinge boikot boere

Inboorlinge in Brasilië, wat sterk gekant is teen die regering van president Jair Bolsonaro se bewind, het in gewelddadige konflik met die polisie, gesê hulle sal begin met verset aksies…

Bolivia se Jeanine Anez bring kalmte

Uit La Paz, die hoofstad van Bolivia, word berig dat die stad nou tot kalmte gebring is met die sterk optrede van die tussentydse president. President Jeanine Anez en haar…

rolex replicas for sale