ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 18, 2019

SAID hoof van regsake afgedank

Refiloe Mokoena, die hoof van die SA Inkomstediens se regsake afdeling, was na bewering betrokke by die kontroversiële Guptas waarby R420 miljoen ter sprake was. Die afgelope Vrydag is hy…

Prasa tuimel ook na benede

Soos byna alle ander staats entiteite, wil dit lyk of Prasa ook besig is om te tuimel, en die moontlikheid bestaan dat 3,000 sekuriteit werkers afgelê gaan word om die…

OB slaan na Ramaphosa

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het besluit om die ANC se president, Cyril Ramaphosa, terug te slaan nadat hy die hof gevra het om beskuldigings teen hom te verwerp. Die…

Telkom wil Cell C oorneem

Die maande lange spekulasie is nou deur Telkom bevestig dat hy besig is met ’n ondersoek na die moontlikheid om die sukkelende Cell C oor te neem. Telkom het egter…

SAL vlugte hervat dalk vandag

Die bankrot redery SAL het alle vlugte gekanselleer en wil glo poog om dienste Maandag te hervat, maar die grootste skade het reeds gekom van R52 miljoen per dag wat…

Verwoede magstryd in ANC geledere

’n Klagte wat in die Openbare Beskermer se kantoor ingehandig is, lig die sluier effens oor die verwoede magstryd wat in die geledere van die ANC en sy regering duur….

Motor rubriek – Suzuki Vitara 1,4 Turbo GLX 6MT

Die Suzuki motor vervaardiger maak seker dat dit ‘n diens lewer wat moeilik ge-ewenaar kan word. Sedert die bekendstelling van die eerste Suzuki’s in SA is dit ‘n sukses verhaal….

Chili verwag groot werkverliese

Die Minister van Finansies in Chili het die naweek voorspel dat die land weens ’n afname in handel, soveel as 300,000 mense kan verloor op die arbeidsmark. Volgens die minister…

Sjinese minister aangeval in Londen

Die Sjinese ambassadeur in Londen het ’n aanval op een van sy land se minister wat tans in die Verenigde Koninkryk is, sterk veroordeel. Die aanval op die Minister van…

Poetin veroordeel alle sanksies

Die Russiese president,  Vladimir Poetin, het tydens die Brics vergadering in Brasilië gesê die wêreld se ekonomie word benadeel deur sanksies, en behoort gestaak t word. President Poetin sê die…

Brexit Party weier Johnson aanbod

Die regerende Konserwatiewe Party in Brittanje het ’n aanbod gemaak aan die nasionalisties gesinde Brexit Party se leier, Nigel Farage, oor ’n moontlike verkiesings ooreenkoms. Dit het gevolg nadat Farage…

Brittanje gaan derdeklas staat word

Brittanje gaan sy groot invloed in internasionale aangeleenthede verloor na sy uittrede uit die Europese Unie, en sal ’n “tweedehandse speler” word. Dit is die mening van die vêr linkse…

Indie wil massiewe groei vestig

Tydens die Brics vergadering in Brasilië het die Eerste Minister van Indië,  Narendra Modi, gesê dat sy regering nou daarna streef om die land se ekonomie uit te bou tot…

VSA erken Bolivia president Anez

Senator Jeanine Anez het ingevolge die grondwet van Bolivia, die tussentydse president geword van die land nadat die verkose president, Evo Morales, en sy adjunk, albei bedank het uit hulle…

rolex replicas for sale