ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 15, 2019

Vlugtelinge voel onveilig in SA

Honderde vlugtelinge in Suid-Afrika wat afkomstig is uit Afrika lande, sê hulle voel uiters onveilig in die land, veral nadat hulle gedurig deur plaalike inwoners geteister en gesaboteer is. Die…

Staat skuld munisipaliteite miljarde Rand

Nadat deeglike ondersoek gedoen is, is bevind dat die bankrot Suid-Afrika se staatskas eintlik lankal leeg is, en nou raak dit bekend dat die staat se verskuldigde bedrag aan munisipaliteite…

Zondo Kommissie wag vir Zuma

Die Zondo Kommissie wat ondersoek doen en getuienis aanhoor oor die Staatskaping tydens Jacob Zuma se regering, het wel aan die voormalige president uitstel verleen omdat hy gehospitaliseer moes word,…

Xhosa koning Zwelonke oorlede

Die kulturele koning van die Xhosavolk, Zwelonke Sigcawu, wat ook gesien word as die 12 de heerser van die AmaXhosa, is Donderdag oggend oorlede. Die AmaXhosa Koning Mpendulo Calvin Zwelonke…

Staking by SAL dalk die einde

Die dreigende staking by SAL deur die SA Kajuit Personeel Vereniging en Numsa kan die einde van die lugredery beteken. Dit is die mening van Deon Fredericks, interim Hoof Finansiële…

SAL vlieëniers ook in verset

Die vlieëniers van SA Lugdiens het bekend gemaak dat hulle die gedagte steun dat die staat se entiteit se algehele topbestuur vervang moet word. Die vlieëniers eis ook dat ’n…

TLU SA rig ernstige waarskuwing

TLU SA is geskok na die aankondiging dat lewende hawe veilings in Limpopo, Mpumalanga, Gauteng en Noordwes tot verdere kennisgewing deur die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling opgeskort…

Nuusflitse

Pretoria werkers weer in strate Werkers van die Pretoriase groter munisipaliteit het weer die strate ingevaar en vullisdromme in die strate uitgegooi. Verkeer is ontwrig deur munisipale voertuie wat strate…

Japanese ruimtetuig oppad aarde toe

’n Ruimtetuig van Japan het sy terugtog na die aarde begin nadat hy ondersoek gedoen oor ’n asteroïed vir ’n volle 18 maande. Die vernuftige ruimtetuig sal ’n jaar lank…

VSA en Turkye kry nie eenstemmigheid

Die Amerikaanse president, Donald Trump, en sy Turkse eweknie, Tayyip Erdogan, het etlike ure vergader in ’n poging om eenstemmigheid te kry nadat Turkye Russiese wapentuig aangekoop het. President Erdogan…

Bolivia kissers toets nuwe president

Die veiligheidsmagte in Bolivia het ernstige botsings met ontevrede kiesers wat steeds aanhangers is van die vorige president Morales. Die linksgesinde kiesers reken dat die selfaangestelde president nie deur die…

Tesla bou aanleg in Duitsland

Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr, Elon Musk, het aangekondig dat hy van voorneme is om ’n Tesla Elektriese motorvoertuig fabriek in Duitsland gaan oprig. Musk, die Hoof Uitvoerende Beampte en stigter…

Sjina en Indie beweeg nader aan mekaar

Die Sjinese president, Xi Jinpinghet die Eerste Minister van Indië, Narendra Modi uitgenooi om Sjina te besoek gedurende 2020. Die uitnodiging volg nadat die twee leiers samesprekings gevoer het tydens…

Johnson sê net hy kan Brexit deurvoer

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, het gesê hy is die enigste persoon wat die Verenigde Koninkryk uit die Europese Unie kan lei. Om dit te doen en daarmee uitvoering…

Aktiviste verlam Hong Kong

Die pro-demokratiese aktiviste het groot dele van die Sjinees beheerde Hong Kong lamgelê vir meer as etlike dae deur aanhoudende protes optogte wat soms gewelddadig geword het. Die aktiviste se…

rolex replicas for sale