ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 14, 2019

Gru ongeluk op M7 eis lewens

Minstens een vragmotorbestuurder is dood in ’n ongeluk op die M7 hoofweg terwyl minstens agt mense ernstige beserings opgedoen het en na hospitale geneem is. Die ongeluk het by die…

Zuma het geen geraamtes in kas

Jacob Zuma hy het geen geraamtes in die kas met belastings nie, en het derhalwe niks om weg te steek nie. Zuma het die afgelope week weens “swak gesondheid”, in…

Twee belangrike riviere droog op

Twee van Suid-Afrika se belangrikste riviere is besig om geheel en al op te droog, en dit voorspel nie net ’n water krisis nie, maar ook m onwettige immigrante krisis….

Vernietigende storm tref Durban

’n Vernietigende storm het Durban getref wat baie bome ontwortel het en groot skade aan menige geboue aangerig het. Die swaar reën van vroeër het die grond deurnat, en die…

Ramaphosa na Brics in Brasilië

’n Afvaardiging van Suid-Afrika, onder leiding van die ANC se president, Cyril Ramaphosa is na Brasilië waar die Brics lande vergader. Die Brics lande, bestaan uit Brasilië, Rusland, Indie, Sjina…

Vakbond wil SAL verpletter

Die vakbond Numsa, wat normaalweg agter elke staking sit as die opstoker, is gereed om die SA Lugdiens met nog ’n staking te verpletter. Na berig word beskik die vakbond…

Nuusflitse

Telkom se wins daal Die staatsbeheerde telekommunikasie agentskap Telkom se half-jaar winste toon ‘n daling van 36%. Die staat besit 40% van Telkom en ten spyte van pogings het die…

Australiese bosbrande word nog meer

Amptelike woordvoerders van die owerheid in Australië het nou noodgedwonge ’n bevel uitgevaardig dat mense in die omgewing waar die brande woed, die gebiede moet verlaat. Een van die streek…

Nigel Farage kom tot Johnson se redding

Die leier van die Britse Brexit Party, Nigel Farage, het onverwags tot die Konserwatiewe party se redding gekom om goed te vaar in die verkiesing. Farage het aangekondig dat sy…

EU Parlementariër moet vrygelaat word

’n Leier van die Kataloniese deelstaat in Spanje, wat betrokke was by die mislukte onafhanklikheidsverklaring, moet uit die tronk vrygelaat word. Advokaat General Maciej Szpunar is ’n kenner van die…

Bolivia kry selfaangestelde president

Enkele dae nadat die president van Bolivia, Evo Morales, bedank het en die land uit gevlug het om asiel te kry in Meksiko, het Senator Jeanine Anez haarself tot tussentydse…

Bolivia president vlug landuit

President Evo Morales het kort na sy bedanking uitgewyk na Meksiko waar hy as asiel soeker gehuisves word, terwyl sy land leierloos voortgaan. Morales is daarvan beskuldig dat hy die…

Oud-president kan weer in tronk beland

Die voormalige president van Brasilie, Lula da Silva, kan net so gou weer in die tronk beland as wat hy dit verlede week verlaat het na ’n hof sy vrylating…

Kataloniërs rig padblokkades op na Frankryk

Die pro-onafhanklikheid protesteerders in Katalonië het begin om swaar staal en konkreet te gebruik om die snelweg na Frankryk af te sluit vir verkeer. Die AP – 7 hoofweg wat…

rolex replicas for sale