ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 13, 2019

Nasionalisering van Reserwe Bank weer in kollig

Die nasionalisering van die Suid Afrikaanse Reserwe Bank is weer op die spreekwoordelike parlementêre tafel.  Die voorstel van die wet is verwys na wetgewers en gaan nou weer voorgelê word…

Swak waterbestuur bedreig SA juwele

Swak waterbestuur is een van die grootste bedreigings vir die Suid-Afrikaanse wildbedryf wat as die land se beste juweel beskou word. Die water tekort in die Kruger Wildtuin kan hoofsaaklik…

SAL kan personeel afleggings verwag

Die bankrot SA Lugdiens se probleme kan slegs opgelos word deur ’n doelgerigte herstrukturering proses te begin, en dit sal noodwendig lei tot die aflegging van honderde personeellede. Die SAL…

Reën welkom, meer reën voorspel

Verskeie gebiede het welkome reën ontvang, maar in baie dele waardie droogte ongekende afmetings aangeneem het, word baie meer reën benodig om weer tot normaal terug te keer. Die afgelope…

Perspektief: Die bakermat van rassisme

Terwyl hulpbron-tekorte die SAPD van beskerming aan ons boere weerhou, word ’n  nasionale soektog gelas na ’n “veroordeelde rassis”; alhoewel geen regdenkende rugby ernstig opneem nie, was die Etsebeth rasse-sage…

Nuusflitse

Pollsmoor bewaarder geskors ʼn Bewaarder is geskors by die Pollsmoor gevangenis nadat hy vroeër die maand in hegtenis geneem is tydens ʼn klopjag. Hy het verlede week in die hof…

Nog ʼn reus tuimel

Saldanha Staalwerke gaan sluit. Die meerderheidsaandeelhouer Arcelor Mittal het aangekondig dat die staalwerke by Saldanha Werke gaan sluit aangesien dit nie meer kan kompeteer met uitvoer markte nie en dus…

Verkiesing: Nasionaliste vertoon sterk in Spanje

Die algemene verkiesing in Spanje het weereens gelei tot ’n situasie waar geeneen van die politieke partye ’n meerderheid kon behaal nie, en koalisie onderhandelings waarskynlik gevoer sal word. Dit…

President van Bolivia bedank

Die president van Bolivia, Evo Morales, sê hy is bereid om te bedank ten einde die geweld in die land te laat stop en ’n nuwe verkiesing te reel. Die…

Spanje: Separatiste eis leiers se vrylating

Die spanning het hoog geloop gedurende die afgelope naweek toe die separatiste in die noordelike deelstaat Katalonië in ’n massaoptog hulle eise herhaal het dat hulle leiers uit die tronke…

Australiese bosbrande woed voort

Die vernietigende bosbrande in die Australiese deelstate Queensland en New South Wales het die owerheid gedwing om noodtoestande aan te kondig. Honderde mense is versoek om nie langer in die…

Britse politici in verbete stryd gewikkel

Die Britte se twee grootste politieke partye is in ’n hewige stryd gewikkel, met die linkse Arbeiders wat die afgelope week met 4 persentasie punte hulle steun vermeerder het en…

Irak regering moet praat met betogers

Die gewelddadigheid tussen veiligheidsmagte van die regering en die duisende ontevredenes wat in optogte hulle frustrasie toon, kan nie langer voortgaan nadat meer as 260 mense al gedood is nie….

Brasilië: Voormalige president vrygelaat

Die vêr linkse Luiz Inacio Lula da Silva, ’n voormalige president van die land, is pas vrygelaat uit die tronk nadat ’n regter bevind het dat hy onverwyld losgelaat moet…

rolex replicas for sale