ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 12, 2019

Uit my Kuierkombuis

Vrydagaande is gewoonlik pizza-aand veral wanneer die kinders kom kuier.  Dit is vinnig om te maak,   die bestanddele bo-op kan afgewissel word,  die baktyd is kort …… en die eindresultaat…

Kommer oor Suid-Amerika

Ernstige kommer bestaan oor die politieke polarisasie in verskeie lande van Latyns Amerika, waarvan Venezuela die eerste land is wat onder diktatorskap van president Maduro ten gronde gerig is. Die…

Denel kan dalk asemskep

Met die klaarblyklike inisiatief en leiding van die nuwe hoof by die wapenvervaardigers, Denel, is daar stilweg ’n kontrak aangegaan vir die uitvoer van wapentuig ter waarde van meer as…

Zuma was in hospitaal

Die ANC se voormalige president, Jacob Zuma, wat voor die Zondo Kommissie moes verskyn, is die naweek uit die hospitaal ontslaan en sal eers later sy verskyning maak om verder…

Onversadigbare geld honger in SA

Die ANC se parlementslid, ene Bernice Swarts, word daarvan beskuldig dat sy betrokke is by ’n swendelary waar R600,000 betrokke is. Die ANC het glo ’n ondersoek begin na die…

Binnelandse Sake kry miljoene se eise

Die Departement van Binnelandse Sake het reeds eise ter waarde van sowat R2 miljard wat kom van burgerlikes weens sy onvermoë om te voldoen aan die verwagte dienste. Die eise…

Met wapens na diamant vergadering

Die wêreldbekende diamantstad Kimberley se projek om die sogenaamde zama-zama goud myners en diamant delwers in ’n wettige struktuur sam te bind, het klaarblyklik nie goeie resultate gelewer nie. Die…

Australië: Brande verwoes groot gebiede

Groot gebiede is die afgelope weke verwoes in hewige veld- en bosbrande in die ooste van Australië en minstens twee mense het die lewe gelaat. Die vernietigende brande wat om…

Serwië staar VSA sanksies in gesig

’n Amerikaanse afvaardiging het in die Serwiese hoofstad Belgrade aangekom om die wapen transaksie met gevorderde Russiese toerusting en anti-vliegtuig missiel stelsel, te bespreek. Die transaksie met Rusland kan betaken…

Soedan soek dringend $5 miljard

Die Afrika staat Soedan het dringend ’n $5 miljard inspuiting nodig om sy begroting te ondersteun en daarmee ’n totale ineenstorting te voorkom. Ibrahim Elbadawi, die land se Minister van…

Miljardêr Bloomberg ook presidentskandidaat

Michael Bloomberg Die welbekende Amerikaanse filantroop met ’n linkse politieke siening, Michael Bloomberg, is nie net die miljardêr en gewese burgemeester van New York nie, maar ook ’n vurige ondersteuner…

Besending dwelms verkeerdelik na Japan

Tot groot ontsteltenis van die afsenders, sowel as die ontvangers van ’n besending kokaïen wat verkeerdelik na Japan versend is, het goeie en slegte vrugte gelewer. Die besending kokaïen  het…

VSA bekommerd oor Iran kernprogram

Die jongste optrede van Iran is ’n bron van kommer vir die Westerse moondhede, en die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het gewaarsku teen Iran se uitbreiding van…

Iran tart die VN met kernwapens

Die Verenigde Nasies se hoof wat wag staan oor kernwapen ontwikkeling en Westerse moondhede, het skerp kritiek gelewer teen Iran wat verhoed dat die inspekteur van die VN se agentskap…

rolex replicas for sale