ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 11, 2019

Is Prasa ook bankrot?

Die afgelope week moes die ANC se president, Cyril Ramaphosa ingryp sodat Eskom nie die Passasiers Spoor Agentskap van SA (Prasa) se kragtoevoer afsny nie. Die kragtoevoer sou afgesny word…

Oormaat Vitamin E glo gevaarlik

Die Amerikaanse regering se navorsings laboratorium het bevestig dat Vitamin E waarskynlik agter die vlaag siektetoestande en dood van talle mense skuil. In die grootste aantal gevalle wat betrokke is,…

Regering al weer nalatig met dokters

Die ANC regering is weer soos verlede jaar, uiters nalatig met die hantering van afgestudeerde jong dokters wat uitgeplaas moet word vir hulle een jaar gemeenskapsdiens. Sowat 2,600 jong dokters…

Eerste Gupta huis onder die hamer

Die eerste van ’n hele aantal woonhuise in Saxonwold wat aan die Guptas behoort, word deur die Park Village afslaers opgeveil. Die eiendom was bewoon deur die seun van die…

Staatsdiens weet min van mededinging

In ’n verslag wat deur ’n deskundige vrygestel is, word aangedui dat die Mededingingskommissie van SA sowel as die Onafhanklike Uitsaai Owerheid (Okosa) albei in die donker leef oor wat…

Nuusflitse

Onwettige immigrante Die polisie het die naweek 300 onwettige immigrante vasgetrek in ’n 21 verdieping gebou van Hillbrow wat ook in besit was van onwettige goedere ter waarde van R25…

Motor rubriek – Audi A1 35 Sportback

Audi laat nie op hom wag nie en die 2020 A1 met ‘n nuwe “baadjie” aan is alreeds beskikbaar. Verskeie veranderings is aangebring en dit beloof om ‘n sukses te…

Japanese premier uitgeskel as idioot

Die arrogante kommunistiese leier in Noord-Korea, Kim Jong-Un het die uiters beskaafde Eerste Minister, Shinzo Abe, van Japan uitgeskel as ’n idioot. Hy sê die Japanese premier moet nie eers…

Brasilië steun VSA in VN stemming

Die eerste keer ooit het Brasilië steun gegee aan die VSA wat teen ’n Verenigde Nasies resolusie gestem het rakende ’n verbod teen Kuba. Die VSA se ekonomiese verbod teen…

Fop-inligting op sosiale netwerke

’n Internasionale “kundigheid komitee” van parlementslede het ’n ernstige beroep gedoen vir optrede teen die aanlyn “mikro-teiken” politici wat met fop-inligting bedien word in die sosiale netwerke. Fop inligting word…

Pres. Macron sê Navo is breindood

Die Franse president, Emmanuel Macron, het gewaarsku dat die Europese lande moet kennis neem daarvan dat Navo ’n sterwende struktuur is weens verskeie redes, maar waarvan die belangrikste is dat…

Dwelmbase gevaarliker as IS terroriste

Woedend en hartseer Amerikaners eis dat daar hard opgetree moet word teen die kartel wat verantwoordelik gehou word vir die dood van nege vroue wat omgekom het in ’n skietvoorval….

Dood van HK student laat woede opvlam

’n Student wat tydens ’n optog in Hong Kong geval het, is inderhaas na ’n hospitaal vervoer, maar het ’n dag later beswyk, het ’n woordvoerder van die hospitaal gesê….

Taiwan waarsku teen Sjinese aggressie

Die Sjinese Kommunistiese Party kan te enige tyd met militêre optrede begin ten Taiwan om die druk te verhoog vir groter eenwording en groter beheer oor die selfregerende land. Die…

rolex replicas for sale