ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 8, 2019

Kommersiële veeboere word benadeel

Vroeg in Februarie vanjaar is aangekondig dat bek-en-klouseer onder beeste uitgebreek het in die swart woonarea van Noord-Transvaal. Die plaas waar die eerste voorval aangemeld is, is in die Vhembe…

Is dit ons erens?

“Is dit ons erns”. ‘n Gesegde deur Gustav Preller tydens die taalstryd rondom die voortbestaan van Afrikaans.  Vandag beleef die Afrikaner nie net ‘n taalstryd in skole, universiteite en werksplekke…

Pad na herstel is baie lank

Die graderings agentskap S&P Global, wat regmatig die land tot rommelstatus afgradeer het, sedert 2017, het die ANC regime gewaarsku en gesê die pad van herstel is nie bereikbaar met…

Die spoke kry ook salaris

’n Voormalige werknemer van die Departement van Arbeid is tronkstraf opgelê deur die Strekshof in Witbank vir 15 voorvalle van bedrog waaraan hy skuldig bevind is. Die 42-jarige Thokozani Percy…

Lekeprediker Buchan in omstredenheid

Die lekeprediker, Angus Buchan, het homself weer in omstredenheid gedompel deur opmerkings te maak wat die inwoners van die land laat regop sit. Hy het die bewering gemaak dat die…

Momberg weer agter tralies

Vickie Momberg wat deur die media as ’n rassis bestempel word, en vir dae deur die polisie gesoek is, het haar uiteindelik aan die polisie oorgegee . Daarmee het die…

Planttyd vir Goliat van Gat Pampoenfees

Die Goliat van Gat Pampoenfees – ‘n inisiatief van TLU SA – neem volgende jaar ‘n nuwe gedaante aan met nog meer wedywering en selfs ander groot groente wat ook…

Ramaphosa en die groot beloftes

Net soos in 2018 toe die ANC se president ook vertel het van hoe baie beloftes hy gekry het van beleggers, net so smokkel hy weer met die kiesers van…

Betogers ontwrig De Doorns snelweg

Soos in die verlede, het die ANC weer as opstoker die mense van De Doorns en omgewing gemotiveer om nie net te betoog nie, maar ook om die N1 te…

Duitse konserwatiewes veroorsaak golwe

’n Groot groep konserwatiewe kiesers uit die geledere van Angela Merkel se Christen Demokratiese Unie, het in die oostelike deelstate chaos veroorsaak onder Merkel se senior partygenote toe hulle aangekondig…

Slegte begin vir Britse premier

Die leier van die Konserwatiewe Party en Eerste Minister van Brittanje, Boris Johnson se begin met die verkiesingsveldtog het besonder negatief begin, maar nog meer sulke voorvalle word nie verwag…

Studente betoog by HK gradeplegtigheid

Meer as ’n duisend pro-demokratiese studente van Hong Kong het met maskers op die gesig, ’n gradeplegtigheid van die Sjinese Universiteit in die stad bygewoon. Met baniere en slagspreuke op…

Duisende skole in Nederland moes sluit

Meer as 4,000 skole in Nederland moes hulle deure sluit weens ’n staking dur die onderwysers, en is deel van ’n landswye protes regoor die land. Duisende onderwysers het aan…

Irak word land van geweld

In Baghdad en omgewing het veiligheidsmagte die afgelope weke meer as 260 burgerlikes doodgeskiet wat deelgeneem het aan verset optogte in die stad., Veiligheidsmagte het die afgelope twee dae met…

Iran onttrek verder uit kern-ooreenkoms

Iran sal binnekort begin met die inspuit van gas in ’n sentrifugale stelsel om sy “Fordow” verrykingsaanleg se produksie te versnel, het die land se president, Hassan Rouhani verklaar. Met…

VSA wil sterker optree teen dwelmbase

Gewapende mans wat verbonde is aan dwelm kartels het nege vroue en ’n kind gedood in een van Meksiko se bloedige voorvalle van die afgelope weke. Die aanval op die…

rolex replicas for sale