ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 7, 2019

Zuma het gelieg

Die voormalige direkteur-generaal, Themba Maseko, het voor die Zondo kommissie getuig, en sê die oud-president, Jacob Zuma het gelieg. Maseko het aan die kommissie wat ondersoek doen na Staatskaping, vertel…

Grootpraat baat nie

Met die aankondiging van die president, Cyril Ramaphosa, dat ’n nuwe sake onderneming in Pretoria sal lei tot die skepping van 6,700 nuwe werksgeleenthede, het niemand werklik opgewonde geraak nie….

Zuma is siek, of hoe?

’n Klomp redes kan aangevoer word waarom die voormalige president van die ANC nou skielik siek is, en een daarvan is dat sy kanse om vry te kom van die…

President, nie so nie man!

President Ramaphosa van die ANC regering se poging om die buitelandse beleggers te beïndruk, het net die teenoorgestelde uitwerking gehad. Ramaphosa het tydens die tweede SA Beleggings Konferensie probeer om…

Eskom beurtkrag kom weer

Eskom het sy teleurstelling uitgespreek oor die besluit van die graderings agentskap Moody’s wat die bankrot entiteit van die staat verder afgradeer het. Die Moody’s Beleggingsdiens het Eskom afgradeer van…

Regering skuld munisipaliteite miljoene

Die ANC regering se swak prestasie op veral ekonomies en finansiële gebied word ook beklemtoon in sy onvermoë om sy skuld aan munisipaliteite te vereffen. Die ANC se Minister van…

Nuusflitse

Ses vragmotors brand in Oos Transvaal Die polisie is op soek na verskeie verdagtes wat betrokke was by drie aparte insidente waar ses vragmotors aan die brand gesteek is.  Een…

TLU SA staan by boere oor onteiening

TLU SA maak gereed om grondeienaars by te staan in sake rakende onteiening sonder vergoeding. Dit volg na vandag se samesprekings met die ad hoc-komitee wat deur die parlement aangestel…

Brasilië tref drastiese finansiële maatreëls

Brasilië se nuut verkose president, Jair Bolsonaro, en sy regering het ’n wye reeks hervormings beplan om die land se geweldige skuldlas en swak ekonomiese toestand t verbeter. Die president…

Egipte bekommerd oor reuse dam projek

Die reuse dam wat in die Blou Nyl gebou word om hidroëlektriese krag op te wek, het spanning gebring tussen die drie Afrika lande wat daardeur geraak word. Die president…

Spaanse kandidate veg oor Katalonië

Die vyf grootste politieke partye in Spanje se leiers het mekaar sterk teengestaan op die vooraand van die algemene verkiesing wat die naweek gehou word. Die vyf kandidate wat almal…

Guatemala breek bande met Venezuela

Die nuut verkose president van Guatamala, Alejandro Giammattei, het gesê hy sal, sodra hy ingehuldig is as president, sy land se bande met Venezuela verbreek. Hy sê die diplomatieke verhouding…

Iran versnel uraanverryking proses

Die regering van Iran het begin met die ontwikkeling van nuwe, meer gesofistikeerde toerusting wat die verryking van uraan sal versnel. Die optrede van Iran volg te midde van swaar…

Bedenklike Polisie optrede in Hong Kong

Die afgelope naweek se optrede deur die kommunisties gesinde polisie van Hong Kong het gelei tot die kritieke toestand van minstens drie pro-demokratiese aktiviste. Die polisie het met knuppels onder…

Indiërs verstik in lugbesoedeling

Die owerheid in die Indiese hoofstad New Delhi moes weens die gevaarlike vlak van lugbesoedeling, selfs motorvoertuie verbied om te ry, sodat die lugbesoedeling verminder kan word. Die owerheid het…

rolex replicas for sale