ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 6, 2019

Syfer gogga

Te beel mense gebruik die Amerikaanse term “biljoen” in stede van “miljard” wat die korrekte Afrikaanse term is vir een duisend miljoen. Die miljard getal beteken dat nege nulle teenwoordig…

Polisie vernietig duisende vuurwapens

Die SAPD beweer dat hulle sowat 20,000 vuurwapens die afgelope ses maande vernietig het wat glo onwettig in besit was. Die vorige keer wat vuurwapens vernietig is, was op 17…

Die tweede nuttelose gepraat skop af

Die Suid-Afrika Beleggings Konferensie het die week afgeskop, en word deur verskeie politieke waarnemers en finansiële deskundiges beskou as die twee jaar waartydens daar gepraat word, en niks bereik word…

Nog ’n verspotte verkwisting

Die departement van Toerisme in Wes-Transvaal het met ’n verspottigheid sowat R4.5 miljoen verkwis om ’n “snaakse valhek” op te rig. Asof dit nie groot genoeg is nie, is nog…

Suid-Afrika kan baat by Brexit

Die uittrede van Brittanje uit die Europese Unie kan ’n voordeel inhou vir Suid-Afrika, en veral die landbou bedryf kan die nuwe bedeling voordelig benut. Dit is die mening van…

Ware geloof (20)

Nadat ons gesê het ek glo, dan sluit ons ons belydenis met die woordjie amen. Amen – dit beteken dit is en sal waarlik en seker so wees. So is…

Nuusflitse

BLF gederegistreer Die BlackLandFirst (BLF) politieke party is deur die Verkiesings Hof gederegistreer as politieke party. Dit volg na die Vryheidsfront se aansoek in die lig van die BLF se…

Geen speletjies meer Ramaphosa

Die jongste afgradering van Suid-Afrika se ekonomie deur die grderings agentskap Moody’s het ekonome en finansiële deskundiges na die penne laat gryp. Alhoewel almal min of meer dieselfde waarskuwings tot…

Stryd tussen VSA en Sjina verskerp

Die stryd tussen Amerika en Sjina, wat aanvanklik net as ’n handelsoorlog ervaar is, word nou uitgebrei deur die moontlikheid dat Amerika nog sterker optree teen Sjina. Kort nadat dit…

Suid-Korea en Japan hervat dialoog oor geskil

Die jarelange geskil tussen Japan en Suid-Korea oor vergoeding wat spruit uit die Tweede Wêreldoorlog, het ook verskeie mislukte pogings gehad in samesprekings waar ooreenkoms nie bereik kon word nie….

Asiatiese lande wil eie handelsooreenkoms kry

’n Woordvoerder uit Thailand het gesê die lande uit Asië het ’n byeenkoms gehou waartydens eerste gesprekke gevoer is oor die daarstelling van ’n gesamentlike blok met handelsooreenkomste wat dit…

Brittanje verbied skaliegas ontginning

Die Britse regering het skaliegas ontginning ten sterkste verbied in die hele land, nadat ’n nuwe wetenskaplike studie getoon het dat die praktyk onherstelbare skade aan die onderaardse struktuur veroorsaak….

Argentynse president kry eerste kopskoot

Die nuut verkose president van Argentinië het sterk teenstand gekry nadat hy ’n week gelede tot president verkies is. Alberto Fernandez het as nuut verkose president, die afgelope paar dae…

Heksejag teen Trump het begin

Wat deur die Amerikaanse president as die grootste heksejag in die geskiedenis van die land bestempel is, sal nou in volle swang kom nadat die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes met…

McDonalds behoort vervolg te word

Die bekende kitskos reus, McDonalds het homself weereens in omstredenheid gehul met sy roomys promosie met ’n slagspreuk wat menige Amerikaner in woede laat uitbars het. Terwyl die sogenaamde “Halloween”…

rolex replicas for sale