ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 5, 2019

Gauteng hospitale het veiligheidskrisis

Dit gaan die staat meer as R6 miljard kos om 32 hospitale se veiligheids gradering te voltooi. Die verval en agteruitgang van die hospitale is veral opmerklik by elektriese installasies,…

Top ANC lede ingesleep by omkoop- en moord ondersoek

Die moord ondersoek rondom die dood van Louis Siemens van Bloemfontein in Mei 2018 het ʼn interessante wending geneem toe twee hooggeplaaste ANC lede se name na vore gekom het…

Plaasaanvaller doodgeskiet

In ’n plaasaanval in Oos-Transvaal, waar die swartes met pangas en vuurwapens hulle moordtog wou uitvoer, het minstens een van hulle gesneuwel. Die twee bejaardes was magteloos teen die aanvallers,…

Uit my Kuierkombuis

Wanneer jy aftree ouderdom bereik,  kan jy weer gaste nooi vir ontbyt op ‘n weeksoggend. Vars gebakte brood is ‘n welkomsgroet vir jou gaste!  Ek het so ‘n paar jaar…

Ace se naam in hofsaak

Die naam van twee hoë profiel ANC lede is betrek in ’n hooggeregshof saak waar daar na bewering miljoene Rand by betrokke is asook ’n moontlike moordsaak. Die ANC se…

Die afgrond wink vir Tito

Die ANC se Minister van Finansies, Tito Mboweni, staan op die finansiële afgrond van Suid-Afrika, en nou moet hy toon hoe bekwaam hy is. Mboweni is drie maande tyd gegun…

ANC kry rekening vir drukwerk

Om 30,000 verkiesingsplakate vir die ANC te druk, het gelei tot die skok van die regerende party wat daarna ’n rekening ontvang het van R100 miljoen. Dit beteken dat ’n…

Momberg en die K-woord

Dit lyk of die vrou wat in haar woede die K-woord herhaaldelik gebruik het, nou moeilik vasgetrek gaan word na haar skuldigbevinding, want die polisie weet nie waar sy haar…

IS Terroriste kry nuwe leier

Na dae verloop het sedert die dood van die terroriste leier Abu Bakr al-Baghdadi van die islamitiese Staat, het die terreurgroep die afgelope naweek bekendgemaak dat ’n nuwe leier aangewys…

Samewerking tussen Johnson en Farage gevra

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aanbeveel dat die leier van die Brexit party, Nigel Farage, hom sal verbind tot samewerking met die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, geurende die…

Nog probleme met Boeing vliegtuie

Die Australiese lugredery Qantas het drie van sy Boeing 737 passasiersvliegtuie verbied om op t styg nadat haardikte krake in die vlerke se struktuur gevind is. Dit is nuwe probleme…

Britte veg verkiesing, nie Brexit

Op dieselfde dag as wat die Britse Eerste Minister die Verenigde Koninkryk uit die Europese Unie sou lei, het die Britte kennis geneem dat hulle op 12 Desember na die…

Noord-Korea lanseer super-groot missiel

Die kommunistiese nuusagentskap KCNA in Noord-Korea het berig dat die land ’n ander toets gedoen het met ’n “super groot veeldoelige vuurpyl”. Die suksesvolle lansering van die massiewe vuurpyl gedurende…

Sjina vasbeslote oor HK toekoms

Die kommunistiese regering in Sjina is vasbeslote om geen inmenging te duld in die Hong Kong krisis wat reeds in sy vyfde maand van onrus is nie. Sjina het in…

VN se Klimaat byeenkoms nou in Spanje

Slegs twee dae nadat die regering van Chili aangekondig het dat hy nie die beplande internasionale byeenkoms van die Verenigde Nasies oor Klimaatsverandering kan huisves nie, het Spanje aangedui dat…

rolex replicas for sale