ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 4, 2019

Hersenskim van ’n nasie

Die ruwe Suid Afrika het die afgelope tyd in bykans alle opsigte ʼn rekord laagtepunt bereik.  Die Rand het sy laagste vlak teenoor die wêreld geldeenhede bereik.  Werkloosheid het alle…

Krag – Munisipaliteit moet verbruikers betaal

Die munisipaliteit van Pretoria is blykbaar verplig gewees om sekere dele van die stad se inwoners te vergoed nadat hulle voedsel bederf geraak het weens ’n kragonderbreking. Volgens berigte het…

Seksonderrig hoort tuis

In ’n meningsopname waaraan honderde ouers deelgeneem het, is dit weereens bewys dat mense nie bereid is om hulle kinders uit te lewer aan die vreemde onderrig metodes van die…

Moody’s druk SA naby rommelstatus

Terwyl Cyril Ramaphosa hom verlustig in die Rugbyspelers se oorwinning in Japan, het Moody’s die land se finansiële stand afgradeer tot vlak by rommelstatus. In die volgende 12 tot 18…

Eskom sny krag toevoer af

Die nasionale kragvoorsiener spartel om kop bo water te hou met sy skuldlas van meer as R450 miljard en die oneffektiewe funksionering van talle kragsentrales. Benewens sy eie probleme, het…

Motor rubriek – Ford Mustang 2,3 EcoBoost 10AT

Waar ‘n Ford Mustang ookal beweeg op die pad en dit maak nie saak watter kleur dit is nie, dit trek aandag want mooi was nog nooit lelik nie! Die…

Elf nuwe senior hoofde vir hospitale

Gauteng se Lid van die Uitvoerende Komitee van Gesondheid, dr Bandile Masuku , het 11 nuwe Hoof Uitvoerende Beamptes aangestel in streeks en distrik hospitale.  Volgens hom is dit ʼn…

Verdeelde Spanje gereed vir stemdag

Die Spanjaarde se vier grootste politieke partye het reeds afgeskop om ’n erg verdeelde volk na die stembus te lei en die jongste aanduiding is dat geeneen van die vier…

Thailand roep duisende vir opleiding

Duisende van die openbare dienste, die polisie en onderwysers is opgeroep vir militêre kampe in Thailand om intensiewe opleiding te ondergaan in gemeenskapsdiens. Die betrokkenheid van die Thailandse burgers word…

Spesiale Verteenwoordiger vir Noord-Korea genomineer

President Donald Trump het die VSA se Spesiale Verteenwoordiger vir Noord-Korea genomineer, en ’n besonder sterk persoonlikheid vir die amp aangewys. Stephen Biegun word in allerweë in die VSA gerespekteer…

Die onrus spook in Irak

Die leiers van Iran het glo toegetree tot die krisis situasie in die buurstaat Irak waar onrus steeds woed, en ontevredenheid heers oor die land se Eerste Minister, Abdel Abdul…

Terroriste sweer wraak teen VSA

Die bykans verslane Islamitiese Staat terreur organisasie in Sirië het hulle hoofleier verloor nadat hy homself vernietig het met ’n bom toe die Amerikaanse magte op die aanval was. Die…

Hong Kong staal hom vir naweek verset

Hong Kong het sy belangrike “Halloween” fees se terrein opgeruim na die afgelope week se feesvieringe waartydens pro-demokrate en die polisie weereens gebots het met mekaar. Die owerheid van Hong…

VSA weerhou miljarde dollar van Lebanon

Die Amerikaanse President Donald Trump se regering hou $105 miljoen van Lebanon se fondse in die VSA as sekuriteit wat klaarblyklik verband hou met die politieke toestand van die gebied….

rolex replicas for sale