ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: November 1, 2019

Rand op sy laagste

Na die teleurstellende middel-termyn begrotings rede van Tito Mboweni het die Rand sy laagste vlak in weke bereik.  Die reddingsplan van Eskom het nêrens werklik gefigureer in beide Pravin Gordan…

Nuusflitse

Natal beleef aard bewing Die Natalse kuslyn tussen Ballito en Port Shepstone het Donderdag 31 Oktober 2019 ‘n ligte aardbewing beleef.  Die Geoscience webtuiste het die beweging opgeteken teen 3,7…

EFF herhaal belediging teen Gordhan

Minister Pravin Gordhan het sy saak teen Malema verloor in die Gelykheidshof, en daarmee is toegelaat dat die EFF ondersteuners en parlementslede die belediging herhaal. Gordhan het Malema voor die…

SA se Water krisis vergroot

Dit is nie net ’n ernstige tekort aan water wat Suid-Afrika in ’n krisis laat beland het nie, maar ook die styging van R1,7 miljard in die skulde van water…

Vreemdelinge haat in Kaapstad gevind

Die Xenofobie gogga het sy kop in Kaapstad uitgesteek wat klaarblyklik gelei het tot die toestroom van buitelanders, wat in Kaapstad woon en werk, na die Verenigde Nasies se kantore….

TLU SA: Landbou trek weereens aan korste end

Hoewel die droogte landbouers regoor die land in ‘n wurggreep het, het die minister van finansies, Tito Mboweni, tydens sy mini-begroting geen reddingsboei vir die boere wat voedsel op die…

Gwede Mantashe het gelieg

Gwede Mantashe Die ANC se Minister van Energie en Minerale, Gwede Mantashe, het baie om te verduidelik en antwoorde te verstrek oor sy oorvol dosis van dubbel pratery. Die minister…

Raak ontslae van SAL

Dit is tyd dat die regering ontslae raak van die SAL redery wat net ’n meulsteen om die nek van die belastingbetalers en die staatskas is. Die SA Lugdiens kon…

Perspektief: Lewensbeskouing is allesomvattend

Ons herdenk hierdie week Hervormingsdag en die kerk se terugkeer na haar suiwer roepings-besef, daarmee saam die terugkeer van gereformeerdes tot die korrekte lewensbeskouing – gevestig in die gesag van…

Kalifornië: Brande saai verwoesting

Meer as een miljoen mense is reeds sonder elektrisiteit weens die geweldige veld en bosbrande in die Amerikaanse staat Kalifornië. Honderde duisende inwoners van die staat moes huis en haard…

Boeing erken vervaardiging fout

Die Hoof Uitvoerende Beampte van die Boeing maatskappy, Dennis Muilenburg, staar meer probleme in die gesig na al meer vrae omtrent die maatskappy se mislukte pogings om te voorkom dat…

Nog ’n Japanese minister bedank

Die Japanese Minister van Justisie, Katsuyuki Kawai, het ook sy bedanking ingedien by Premier Abe nadat sy vrou skuldig bevind is van verkiesingsbedrog. Die bedanking is die tweede binne die…

VSA plan oor Iran bekendgemaak

Die Verenigde State beplan glo om Rusland, Sjina en maatskappye in Europa saam te trek om voort te gaan met werksaamhede by Iran se kernaanleg om te verseker dat die…

Duitse tandarts se tand rekord

Die vreemdste rekord is nou opgeteken in die Guinness Boek as ’n nuwe inskrywing nadat ’n tandarts in Duitsland ’n groot tand uitgetrek het van ’n Kroatiese pasiënt. Die pasiënt…

Hongarye en Rusland onderhandel oor aardgas

Die reuse pyplyn, bekend as die TurkStream wat gas na die Sentraal Europese gebied bring, is waarskynlik die hoof onderwerp tussen Hongarye en Rusland. Die Russiese president, Vladimir Poetin en…

Boris Johnson misluk as premier

Die meningsvormers in Brittanje reken dat die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, misluk en dat sy beloftes tydens die verkiesingsveldtog leeg en onuitvoerbaar was. Boris Johnson het die kiesers belowe…

rolex replicas for sale