ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: November 2019

Perspektief: Swart Vrydag ’n volkseie skandvlek

Weke se promosie en aanbiedinge, wat die afgelope week dag-na-dag toegeneem het tot vandag se hoogtepunt van Mammons-aanbidding, is sprekend van ’n hartelose, selfsugtige wêreld – ’n wêreld waarin eie…

Metrospoor verloor nog treine

Die twee jongste voorvalle waartydens twee treine van Metrospoor in die Wes-Kaap in vlamme opgegaan het, bring die sukkelende entiteit nog nader aan ’n finansiële afgrond. Die treine is vernietig…

Vakbond wil Ramaphosa na arbeidshof vat

Die ANC se president is nie bo die wet verhewe nie, en sy sogenaamde sake besluit om 22 van sy 46 plaaswerkers af te dank, kan hom in die arbeidshof…

MUNISIPALE ONKUNDE EN ROEKELOOSHEID

Die onkunde en roekelose onverskilligheid waarmee ons land se munisipaliteite tans bestuur word, laat die gewone belastingbetaler na sy asem snak. By twee Limpopo munisipaliteite, die Fetakgomo- en Groter Tubatse…

Madupi nog steeds nie voltooi

Eskom sê die Medupi kragsentrale se Fase 2 stadium is in werking, en daarmee is dit deel van die kragvoorsiener se algemene uitset van elektrisiteit. Die aankondiging kom12 jaar nadat…

OB se toekoms verdonker

Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, staar ’n onsekere, en donker toekoms in die gesig, en haar lewe as OB hang aan ’n dun draadjie. Dit lyk of die Nasionale Vergadering getaak…

President Cyril se R25 miljard projek

“Van nou af gaan daar ernstig gemoniteer word van elke model, en diegene wat daar opdaag met korrupsie planne, sal gevra word om die plek te verlaat”, was die ANC…

Nuusflitse

Staatseffekte en afgradering Die SA Reserwe Bank se Adjunk Goewerneur Kube Naidoo het gewaarsku dat sou die graderings agentskap Moody’s die land se kredietgradering na skroot afgradeer, die land se…

Krieket SA in gemors

Krieket SA is onder die bestuur van Thabang Moroe besig om al verder “paaltjies” te verloor. Die voorgestelde pos van Direkteur van krieket is steeds nie gevul nie nadat Graeme…

Bolivia herstel bande met VSA

In die hoofstad La Paz het die tussentydse regering ’n nuwe sein die wêreld ingestuur toe die land ’n ambassadeur benoem het om in die VSA diens te doen. Die…

Boere in Frankryk ontwrig hoofweë

Boere in Frankryk is woedend vir die sosialistiese president Emmanuel Macron se beleidsrigtings wat hulle voortbestaan as landbouers bedreig. Die boere het met groot trekkers en ander swaar implemente die…

Duitsland kom Trump se vereistes na

Duitsland het, soos talle ander Europese lidlande van Navo, vir baie jare nie hulle vereiste finansiële bydraes gemaak tot die effektiewe funksionering van Navo nie. President Donald Trump het egter…

Moeilike omstandighede vir Australië

Die groot bosbrande wat duisende hektaar se plantegroei vernietig het, en steeds nie geblus is nie, tesame met die geweldige droogte in dieselfde twee deelstate, maak die vooruitsigte minder rooskleurig….

Japan en Suid-Korea vind mekaar

Die konflik tussen Suid-Korea en Japan wat veroorsaak is deur die Koreane se eis dat Japan oorlogsvergoeding moet betaal omdat sy mense vir Japan moes werk, het blykbaar nou tot…

Peiling: Groot oorwinning vir Britse premier

Alhoewel sekere koerante berig dat die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, se steun gedaal het in die afgelope week, toon die jongste peiling dat dit nie die geval is nie….

Irak aktiviste brand Iran konsulaat

Woedende protesteerders van Irak het die konsulaat van Iran in die hoofstad Baghdad stormgeloop en aan die brand gesteek. Personeel in die konsulaat het die gebou vlugtend verlaat voor die…

Gauteng se begroting verhoog vir werkskepping

Die vergrote begroting van Gauteng is bedoel om beter infrastruktuur te skep, en meet werksgeleenthede te ontwikkel, maar dit kom ten koste van die minder gegoede provinsies wat nou met…

Onopgeëiste pensioene beloop miljarde

Werkers is dikwels onbewus daarvan dat hulle sekere pensioen voordele het wat aan hulle uitbetaal moet word wanneer diens verlaat word. Dit bring mee dat onopgeëiste bedrae nou reeds miljarde…

Linkse DA verloor stoom in Gauteng

Stevens Mokgalapais op spesiale verlof geplaas weens verskeie beskuldigings wat glo teen hom ingebring is. Die linkse DA se posisie in die provinsie het die afgelope paar dae nog verder…

Resensie: DIE WONDER VAN DIE WOORD.

Die Ou- testament: Kultuur-Histories benader. Skrywer: Prof. H.vd Wateren Ek skryf graag hierdie resensie oor ‘n werk wat wyd skryf oor baie kennis. Eerstens bied die boek hom aan as…

Ramaphosa se plaaswerkers afgedank

Die ANC president, Cyril Ramaphosa het van sy plaaswerkers afgeleq, en sê dit is ’n sake besluit wat geneem is. Ramaphosa besit ’n plaas in die Oos-Transvaal, en daar word…

Nuwe kontrak vir e-tol laat vrae

Verskeie instansies hê die bestaande e-tol kontrak as ’n volslae mislukking beskryf, en tenders is gevra vir ’n nuut opgestelde kontrak wat daarmee gepaard gaan. Op 2 Desember verval die…

Werketiek

Etiek is ‘n studie rondom morele waardes en gebruike.  Anders gestel is etiek die verskil tussen reg en verkeerd, goed en kwaad en behels dit verantwoordelikheid.  Karel vd Merwe van…

TLU SA vra: Maak beswaar teen grond onteiening

TLU SA het ‘n veldtog bekend gestel om Suid-Afrikaners aan te moedig om steeds kommentaar te lewer teen die wysiging van art. 25 van die grondwet rakende grondonteiening sonder vergoeding. …

Bloomberg wil Trump oorwin

Die toetrede van Michael Bloomberg as kandidaat vir die Amerikaanse presidentsverkiesing kom nie as ’n verrassing nie, want die voormalige burgemeester van New York het reeds vroeër die moontlikheid oorweeg….

Pompeo gee sy amp prys vir Senaat

President Donald Trump van Amerika het bevestig dat sy Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, sy kantoor gaan ontruim om as kandidaat vir die Senaat te staan. Onbevestigde berigte lui…

Turkye wil eie vegvliegtuie bou

Volgens die uitspraak van President Tayyip Erdogan in Turkye, beplan die land om binne die volgende 5 jaar sy eie vegvliegtuig te vervaardig. Die Turkse president het die aankondiging gedoen…

Russe hoop op nog S-400 verkope

Terwyl die Amerikaanse regering druk uitoefen op Turkye om nie nog S-400 missiel afweerstelsels aan te skaf nie, hoop Rusland dat hy nog bestellings uit Turkye gaan kry. Die vermoede…

Albanië kry hewigste aardbewing ooit

Minstens 21 mense het omgekom in die hewigste aardbewing wat Albanie Woensdag getref het. Ingeligte bronne sê dit is die ergste skudding wat in die afgelope dekades geregistreer is. In…

Hong Kong leier erken haat foute

Carrie Lam, die kommunisties gesinde leier in Hong Kong het erken dat die oorweldigende meerderheid wat deur die pro-demokrate behaal is, toegeskryf word aan die swak regering van haar eie…

Goud se verkope maak hom skatryk

Laat in verlede jaar, terwyl president Omar Hassan al-Bashir nog die mag probeer behou het in die Soedan, het een van die land se mees gevreesde militêre leiers dit wêreldkundig…

Munisipaliteit betaal dubbel salarisse

Die Nkomazi plaaslike munisipaliteit in Oos-Transvaal sal slim planne moet uitwerk om sy R18 miljoen terug te vorder van salarisse wat hy twee keer aan werkers uitbetaal het. Die werkers…

Pepkor winkels onttrek uit Zim

Suid-Afrika se grootste kettinggroep buite die kruideniers handel, Pepkor, het sy handdoek ingegooi in die bankrot land Zimbabwe. Zimbabwe se inflasiekoers, die onbetaalbare brandstofprys, en die stagnering van die werkende…

Die Skepping is Genade

Alreeds die eerste woorde in die Bybel – in die begin het God die hemel die hemel en aarde geskape (Gen. 1: 1) – ons hoor die genade van God….

Los die koopgier op Swart Vrydag

Vrydag sal nie ’n gewone Vrydag wees nie, maar wel “Swart Vrydag” waartydens die koperspubliek die winkels instroom en met emosie hulle aankope doen. Sakemanne en finansiële deskundiges waarsku egter…

Die 16 dae veldtog

Die aktiviste se 16 Dae van geen Geweld teen Vroue en Kinders word wyd deur die media en die sosiale netwerke gepropageer, en selfs die ANC se Cyril Ramaphosa het…

Moyane plaas Gordhan onder kruisverhoor

Tom Moyane het toestemming van die Zondo Kommissie gekry om die ANC se Minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan onder kruisverhoor te plaas in ’n spesiale sitting van die Kommissie…

TLU SA durf die Vierde Industriële Rewolusie aan

TLU SA het ‘n baanbrekerstap geneem om volhoubare voedselsekerheid en -produksie in die bestek van die TLU SA-mandaat teweeg te bring, deur die gebruik van die moderne tegnologie van die…

Kanada kry waarskuwing van Sjina

Sjina se nuwe ambassadeur in Kanada het die naweek ’n waarskuwing gerig tot die Kanadese regering om nie die leiding van Amerika te volg oor Hong Kong nie. Ambassadeur Cong…

Duisende Venezuela kiesers protesteer

Die leier van die opposisieparty in Venezuela, Juan Guaido, se oproep tot die kiesers om hernude verset optogte te begin, het oorweldigende reaksie ontlok teen die bewind van die land…

Diewe steel miljarde Rand se skatte

In die Duitse stad Dresden het diewe daarin geslaag om sowat R18 miljard se kosbare skatte en juwele uit ’n museum in die ooste van die land te steel. Die…

Sjina bereid om terug te veg

Die Sjinese president het gesê hy wil ’n ooreenkoms met die VSA beklink, maar “is nie bang” vir die handelsoorlog nie. Kommer bestaan dat onderhandelings in duie kan stort nadat…

Owerheid beboet Mercedes, BMW en VW

Die Duitse motorvervaardigers, Mercedes-Benz, BMW, en Volkswagen is gesamentlik swaar beboet nadat die Duitse owerheid vasgestel het dat hulle ’n gesamentlike kartel gevorm het vir die aankoop van staal. Die…

Dief steel 20 ton sjokolade

In Oostenryk het ’n dief daarin geslaag om 20 ton sjokolade ter waarde van €50,000 te steel toe hy die Milka fabriek oortuig het dat hy die koerier is wat…

Tieners kry te min oefening

Meer as 80% van die wêreld se tiener kinders kry nie ’n minimum van een uur daaglikse oefening nie, is deur die Verenigde Nasies se Gesondheidsafdeling bevind. Die VN verslag…

Nuusflitse

Darling ook in kollig Die rustige Wes-Kaapse dorpie Darling was die toneel van pad blokkering deur protesteerders. Die hoofpad van die dorp is met klippe afgesper en die polisie is…

Wêreld neigings

In die Westerse wêreld is daar reeds meer as 130 moondhede waarvan die regering ’n konserwatiewe, en selfs nasionalistiese oorwinnings behaal het. Die pogings van sosialiste soos die Franse president…

Uit my Kuierkombuis

Die afgelope twee weke het ons ‘n paar wonderlike buie reën gehad en een van die lekkerny resepte wat dadelik  nader getrek word,  is vir pannekoek!  Dit is ‘n veelsydige…

Vrystaat verkwis miljoene op studente

Bewerings word gemaak dat die Vrystaatse regering van die ANC meer as R330,000 per student betaal het om in Kuba te gaan studeer om geneesheer te word. Dit is meer…

OB ondersoek hoof van Sassa

Beskuldigings word gemaak dat Themba Matlou, wat aan die hoof staan van die Sosiale Sekuriteit Agentskap (Sassa) in Sentraal Transvaal, sy kantoor gebruik het om ’n veldtog te voer vir…

rolex replicas for sale