Trump ontmoet Sjinese visepresident

Terwyl die senior diplomate van Amerika en Sjina hulle teerste dag van onderhandelings gevoer het, is die visepresident van die Sjinese, Liu Hê, deur President Trump ontvang in die Wit Huis.

Volgens die eerste berigte wat ontvang is, het die dag se onderhandelings goed verloop en het beide spanne bevestig dat dit reeds ’n ooreenkoms met beperkte moontlikhede kan meebring.

Liu Hê se besoek aan die Wit Huis met president Trump word gesien as ’n teken dat die onderhandelings tot ’n mate gevorder het om ’n ooreenkoms te bereik.

Ingeligte bronne beweer dat die Westerse lande ook asem ophou dat ’n ooreenkoms bereik sal word, maar dat die ooreenkoms slegs ’n beperkte reeks goedere sal insluit, word verwag.