Peru president onder druk

Die stabiliteit van jarelange kalmte in die Suid-Amerikaanse staat Peru is die afgelope week versteur wat die land se president genoop het om sy kabinet te skommel.

President Martin Vizcarra het pas sy kabinet geskommel nadat hy geopponeer is deur sy leierskap te wou oorneem deur van die kabinetslede wat afgedank is as ministers.

Dit is die eerste omwenteling in die andersins kalm atmosfeer van Peru se politieke geskiedenis, maar die veranderings in die kabinet sal waarskynlik weer die rustigheid herstel.

Die regse opposisie is egter omgekrap nadat di president verlede week die Kongres onwettig ontbind het om voormalig parlementslede te verhinder om ’n wantroue mosie te stel, en nou as ’n kaping van demokratiese regte beskou word.

Peru het egter ook ’n ernstige probleem met korrupsie skandale wat gereeld opduik, en die president word ook beskuldig dat hy daarby betrokke is.

President Martin Vizcarra was verlede jaar op die voorpunt om die destydse regeerder, President Pedro Pablo Ku, polities gedwing het om te bedank, en in die verkiesing daarna self die presidentskap te kry.