Pensioene steeds as reddings boei?

Die PIC groep het aangekondig dat hulle in November sal vergader om opsies te oorweeg om die bankrot staats entiteit Eskom te help met sy skuld.  Pensioenarisse is die versekering gegee dat die waarde van pensioene nie “verspil” sal word nie.

PIC dra reeds bykans R90 miljard van Eskom se skuld en meer as een miljoen staatsamptenare se pensioen word tans deur PIC hanteer. 

Ekonome is dit eens dat verdere finansiële voorskotte  aan die kragvoorsiener   nie die entiteit gaan red uit sy benarde situasie nie.