Nuusflitse

Rooihemde

Die Rooihemp party van Malema word daarvan verdink dat hulle reeds meer as R15 miljoen ontvang het uit die Pretoria-Johannesburg brandstof skandaal, en beskuldigings reën dat hulle Zuma laat les opsê oor sy oneerlikheid, wat nou dieselfde mate van korrupsie kan wees.

Minister Cele

Die Zondo kommissie moes hoor van ’n getuie dat die Minister van Polisie kontant ontvang het van R40,000 wat beskou word as ’n daad van korrupsie.

Vliegtuig kaartjies

Die Zondo kommissie moes hoor dat Richard Mdluli en sy vrou se vliegtuigrit na Sjina die staat sowat R86,000 gekos het. Mdluli is die voormalige misdaad intelligensie hoof.