Daily Archives: October 30, 2019

Oproep tot water besparing

Ernstige oproepe word gedoen vanuit owerheidsweë om meer water te bespaar aangesien die reën wegbly en die damvlakke gevaarlik vinnig gedaal het. In die afgelope weke het die Transvaal en…

Ware geloof (19).

Ek glo aan die ewige lewe Die lewe na die dood, ewigheid? Vir ons begrip en verstand is dit te groot. Die ewige lewe, wanneer begin dit? Daar is baie…

Sal onderwysers in verset gaan?

Die beoogde leerplan wat deur die ANC se Departement van Onderwys beplan word oor seks onderrig, is genoeg om die land in woede te laat opvlam. Die liederlikste onderwerpe, wat…

Steenhuisen wil leier wees

John Steenhuisen, wat pas as parlementêre leier van die opposisieparty verkies is, het bekend gemaak dat hy ook in die wedloop is om die DA se partyleier te word. Met…

Johannesburg kry dalk rooi hemp

Die leier van die Rooi brigade, Malema, is ernstig dat Johannesburg ’n EFF lid as burgemeester kry na die DA lid uit die amp bedank het. Tydens die EFF se…

Mantashe ontken omkopery

Die ANC se Minister van Minerale en Energie, Gwede Mantashe, sê geen omkopery het plaasgevind nie, maar politieke opponente eis ’n parlementêre Gesamentlike Komitee sitting oor Etiese sake. ’n Ondersoek…

Nuusflitse

Nog meer universiteite Ramaphosa het na druk van die Ekurhuleni burgemeester toegegee dat daar in elke Metro area ʼn universiteit moet wees.  Dit was tydens die Oliver Tambo herdenkingsgeleentheid in…

Argentinië kry linkse president

Die konserwatiewe president van Argentinië, Mauricio Macri,  het die presidentsverkiesing verloor teen die linkse kandidaat. Peronist Alberto Fernandez het 48% van die stemme getrek teenoor Macri se 41%, en daarmee…

Riviere se plastiek afval so beheer

’n Internasionale maatskappy, Ocean Cleanup, het die “Onderskepper” vervaardig en sal glo in ’n 1,000 riviere van die wêreld verantwoordelik wees vir 80% van opvang van plastiek verantwoordelik wees. Daarmee…

Sjina open sy reuse Daxing lughawe

Die Sjinese hoofstad Beijing het die afgelope naweek sy nuwe lughawe geopen wat beskou word as die wêreld se grootste van die aard. Die Daxing lughawe se oprigting het $63…

Barcelona word ’n slagveld

Botsing tussen die separatiste van Katalonië en die polisie het die afgelope naweek losgebars wat die deelstaat se hoofstad, Barcelona, in ’n slagveld verander het. Militante elemente uit die geledere…

Nog meer sterf in Irak opstand

Onbevestigde berigte lui dat die opstand in Irak tot die dood van meer as 80 mense gelei, en dat honderde beserings opgedoen het. Baghdad was die afgelope weke omskep in…

Inbraak terwille van liefde

’n Jong seun van 18 jaar het in Duitsland by ’n aanhouding sentrum ingebreek uit desperaatheid om sy voormalige vriendin te oorreed om tog nie die verhouding te verbreek nie….

Duitsland se oudste burger oorlede

Duitsland se oudste burger, Gustav Gerneth, is in die gevorderde ouderdom van 114 jaar oorlede, en is gebore in 1905 gedurende die bewind van Keiser Wilhelm 11. Die bejaarde heer…