ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 23, 2019

Die Film Projek 10,000

Lesers het nou reeds kennis geneem waar die DVD film sy oorsprong het, en dit verklaar ook waarom Die Vryburger tot die verspreiding van inligting betrokke is, want dit is…

SA Lugdiens kanselleer vlugte

Talle vlugte van die SA Lugdiens en sy filiale soos Comair het vlugte gekanselleer omdat ’n oudit-verslag getoon het dat vliegtuie verbied word om op te styg. Die SA Lugdiens…

Herstel ekonomie deur Eskom

Die Suid-Afrikaanse ekonomie kan weer herstel, maar dan moet die regime erken hy beskik nie oor die vermoë om dit te doen nie. Dit is die mening van ’n ekonomiese…

Ware geloof (18).

Ek glo aan die opstanding van die vlees. Oor hierdie heerlikheid hoor ons in die Woord: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart…

Swart uittog uit DA

Met die verkiesing van Helen Zille as die DA se Federale voorsitter en die bedanking van Herman Mashaba as burgemeester van Johannesburg  het Zille die aantygings tydens ʼn radio onderhoud…

Oud Speaker in slaggat

Baleka Mbete, die vorige speaker van die ANC parlement, het byna soos Zuma voorgekom tydens ʼn radio onderhoud. Sy het onder andere die Nkandla opgradering goed gepraat en ontken dat…

Namibiërs oppad na stembus

Die kiesers van die woestynland Namibië sal op 27 November na die stembus gaan om verteenwoordigers vir die landsregering te kies. Dit word algemeen aanvaar dat Hage Geingob weer verkies…

Gorbachev waarsku VSA en Rusland

Die 88-jarige voormalige president van Rusland, Mikhail Gorbachev, het vir die eerste keer in baie jare, ’n openbare mening gegee oor internasionale politieke aangeleenthede. Gorbachev wat die laaste leier van…

Trump wil CNN dagvaar

Die regsverteenwoordigers van die Amerikaanse president, Donald Trump, asook sy verkiesings span dreig nou om die linkse televisiekanaal, CNN te dagvaar vir klaarblyklike vals, of fop inligting wat uitgesaai is….

Kanadese kiesers na stembus

Die Kanadese Eerste Minister, Justin Trudeau, is in ’n verbete stryd gewees om die mag te behou, en die verkiesing van Maandag 21 Oktober kan beteken dat hy sy laaste…

Dwelmbaas se seun word bevry

Na die arrestasie van die seun van die gevreesde dwelmbaas, Joaquin ‘El Chapo’ Guzman, het hewige gevegte losgebars onder leiding van sy kartel leiers, en die polisie was onder soveel…

Balkan lande soek EU aansluiting

Albanië en Noord-Masedonië in afwagting vir nuus vanaf die Europese Unie wat duidelikheid sal bied of hulle lid van die EU word. Die twee Balkan lande se gretigheid om lid…

Japan se toekomstige keiser

Alhoewel die wêreld eers hierdie week kennis maak met die keiser wat pas ingehuldig is, maak die Keiserlike Huis gereed om die opvolger van die toekoms te skool en sal…

rolex replicas for sale