ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 22, 2019

Die eerste reël van oorlewing

Ons stel ’n advertensie bekend van hierdie nuwe rolprent. Dit word as ’n gesamentlike inisiatief tussen die vervaardiger en Die Vryburger aangebied aangesien onses insiens dit die geweld in die…

Beleggers gereed vir Eskom se val

Volgens ekonome is beleggers besig om voor te berei vir D-dag vir Eskom. Suid Afrika vaar tans op finansiële gebied net-net beter as Nigerië, Turkye en Lebanon. Buitelandse beleggers het…

Johannesburg se burgemeester bedank

Die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, is volgens onbevestigde berigte reeds uit sy pos. Dit is bekend dat die burgemeester uitgesproke is teen die vêr linkse DA se leierskap en…

Ons vra nog hulp

Oor die afgelope sewe jaar het die medewerkers van Die Vryburger onwrikbaar vasgestaan en hulle bydraes gelewer om te verseker die lesers kry die nuus en inligting wat werklik saakmaak….

APK: Reaksie op die NG Kerk se vreemde besluit

In ’n verklaring deur die Sentrale Kerkekommissie van die AP kerkverband oor die besluit van die NG Kerk oor verhoudings tussen selfde geslag mense, het die AKK ’n sterk standpunt…

Uit my Kuierkombuis

Ek het grootgeword met ‘n storie by ‘n resep.  In my Ouma se ou geskrewe resepteboeke was die naam van die gewer van die resep altyd geskryf.  Van die mense…

Wes-Kaap taxi’s ontwrig verkeer

Die Wes-Kaapse taxi bestuurders gaan hierdie week weer met hulle protes begin en daarmee die verkeer van die groot stede soos Kaapstad en Bellville ontwrig. Verskeie taxi verenigings het die…

Gapings in ANC se krag-plan

Die ANC-SAKP regering se langtermyn plan met die ekonomie hang ten nouste saam met die verskaffing van elektrisiteit. Die regering het sy “plan” reeds gepubliseer, en daarin word gewaarsku teen…

VSA handhaaf sanksies teen Turkye

Parlementslede van die Republikeine in die VSA is ernstig begaan oor die optrede van Turkye wat die Koerdiese stellings aangeval en baie inwoners gedood het. Selfs die linkse Demokrate stem…

VN kies Venezuela onder applous

Tot groot frustrasie van Amerika het die lede van die Algemene Vergadering ten gunste van Venezuela gestem as lid van die VN se Menseregte Raad. Die omstrede regering van Venezuela…

Hongaarse kiesers blameer premier

Die nasionalistiese Eerste Minister van Hongarye, Viktor Orban, word nou deur sy eie ondersteuners geblameer vir die swak vertoning van sy party in die munisipale verkiesings. Die Fidesz paarty van…

VN sit sonder geld

Die ganse wêreld het met ’n skok verneem dat die verenigde Nasies sonder geld is, en menige het ’n sug van verligting gegee toe verneem is dat daar wel genoeg…

G7 ontmoet nie op Trump gholfklub

Die Amerikaanse president, Donald Trump, sal die afvaardiging van die G7 lande ontvang in sy privaat gholfklub en vakansieoord in Florida. Politici van die Demokratiese Party in die VSA sê…

Sjina verbied swart klere in HK

Die kommunistiese regering van Sjina, wat ook beheer het oor Hong Kong, het ’n verbod geplaas op die uitvoer van swart klere na Hong Kong. Dit volg nadat ’n ondersoek…

Boeing breek nuwe rekord

Die Qantas Lugredery het ’n nuwe rekord opgestel met ’n Boeing 787 Dreamliner toe dit in ’n direkte vlug van New York na Sydney gevlieg het sonder om iewers brandstof…

rolex replicas for sale