ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: October 21, 2019

Pensioene steeds as reddings boei?

Die PIC groep het aangekondig dat hulle in November sal vergader om opsies te oorweeg om die bankrot staats entiteit Eskom te help met sy skuld.  Pensioenarisse is die versekering…

Kapers “skotvry”

Van die meer as 16,000 kapings voorvalle wat in die 2018/19 jaar aangemeld is was daar weinig van die oortreders wat uiteindelik gestraf is vir hul oortredings. Syfers wat vrygestel…

Nuusflitse

Prasa baas en R57 miljoen Dit blyk dat Daniel Mtimkulu, Prasa se geskorste hoof ingenieur, betalings goedgekeur het van meer as R57 miljoen aan ‘n maatskappy wat deur sy suster…

OB verslae word geïgnoreer

Die mislukking en nalating van die regering se departemente om te handel met die administratiewe deel word beklemtoon in die Openbare Beskermer se verslae, maar het die indruk gelaat dat…

Khawuleza model kry R28 miljard

Die regerende ANC se president, Cyril Ramaphosa, het verklaar dat die Khawuleza munisipaliteit en omgewing die plek is om werksgeleenthede te skep. Hy het die sogenaamde metropolitaanse weergawe van stapel…

APK: Hofuitspraak oor lyfstraf

’n Lywige verklaring deur die Sentrale Kerkekommissie en die Kommissie vir Onderwys en Opleiding van die AP kerkverband lui soos volg: Die afgelope hofuitspraak van hoofregter Mogoeng is sprekend van…

Perspektief: Die toekomsplan sonder God?

Namate die druk op ons volk toeneem, skep dit erge onsekerheid. Die fisiese aanslae en misdaad, sosiale druk om te konformeer met onsedelike en vals norme, ekonomiese druk om voorgaande…

Motor rubriek – Volkswagen Polo TSI Trendline

Die nuwe Volkswagen Polo Trendline is wel die basiese model maar die manne met die “witjasse” het soos in die verlede deeglike ontwerp werk gedoen. Die Polo is oor die…

Parlement oorweeg Johnson ooreenkoms negatief

Eerste Minister Boris Johnson het Saterdag sy Brexit ooreenkoms aan die Britse parlement voorgelê om ’n beslissing te kry by wys van stemming oor die aanvaarbaarheid van die skeidingspakket met…

Honduras president onder druk

President Juan Orlando Hernandez van Honduras ontken dat die Sentraal Amerikaanse nasie beskermend is teenoor die dwelmbedryf se roetes. Die ontkenning volg nadat beskuldigings in die VSA se verhoor teen…

“Brexit vrye” TV kanaal

Na drie jaar van ’n gespartel met die Brexit krisis wat Brittanje tot ongekende verdeeldheid gebring het op politieke gebied, dat die land waarskynlik behoefte het aan ’n TV kanaal…

Kanadese waardes beslissend in verkiesing

Ses politieke partye neem deel aan die Kanadese verkiesing, en waarnemers sê dit is die hewigste stryd wat nog ooit in die land geheers het tydens ’n verkiesingsveldtog. Kanada het…

Hof beslis dalk teen Brasilië se president

Die Hooggeregshof van Brasilië het ’’n debat geopen of skuldig bevinde mense dadelik agter tralies moet kom afgesien daarvan dat hulle moontlik geregtig kan wees op ’n appèlhof uitspraak. Die…

Spaanse separatiste raak gewelddadig

In die sesde dag van Kataloniese separatiste se verset optog in die hoofstad van Katalonië, het Barcelona se strate van gedaante verander toe gewelddadigheid losgebars het. Die separatisties het oor…

Turkye swig onder VSA druk

Turkye het ten spyte van sy vorige verklaring dat niks hom sal beweeg om aanvalle op Koerdiese stellings te staak, nou aangekondig dat ’n vyf dag skietstilstand toegepas sal word….

rolex replicas for sale